Meningsartikel: Grondhervorming moet ag slaan op veranderinge in SA die afgelope 100 jaar – prof Cherryl Walker
Die bittere nalatenskap van die Wet op Naturellegrond van 1913 is steeds met ons, maar as die staat vanjaar se honderdjarige herdenking vir beleidshersiening wil gebruik en nie net vir politiekery nie, moet daar deeglik aandag geskenk word aan die verskille tussen 1913 en 2013. Só skryf prof Cherryl Walker van die Universiteit Stellenbosch in [...]
Lees meer
April 2, 2013 