Korporatief & Alumni RSS-voer vir hierdie afdeling
Russel Botman Kuyper Prize 2-s

‘Wanhopige jeug moet hoop op beter toekoms gebied word’ – prof Russel Botman in 2013 Kuyper-prys lesing, Princeton, VSA

Globalisering kan die jeug wêreldwyd toenemend in die arms van fanatiese en ekstremistiese groepe dryf weens openbare en ekonomiese beleid wat die armes en ander gemarginaliseerde groepe bly uitsluit. Só het prof Russel Botman, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), gisteraand (18 April) in die VSA gewaarsku. Hy was aan die woord by [...]

Lees meer
100_2972

Eerste in vitro verwekte Holstein-kalwers in SA gebore

Die toepassing van in vitro embrioproduksie (IVEP) het onlangs tot die geboorte van die eerste twee Holstein-verskalwers in Suid-Afrika gelei. Wat dit uniek maak, is die gebruik van ʼn ondersteunende reproduksietegniek wat voorheen nie algemeen in die melkbeesbedryf toegepas is nie. Die versies, wat albei blakend gesond is, is op die plaas Wolwedans van mnr [...]

Lees meer
March2013 007_compressed

Vodacom-werkswinkel voorsien in groeiende vraag na ontwikkelaars vir Android-toepassings

Waarom wag tot jy ’n vierdejaarstudent in rekenaarwetenskap is voordat jy ’n Android-toepassing vir slimfone probeer ontwikkel? Danksy ’n verstandhoudingsooreenkoms met die selfoonreus Vodacom, kan programmering-entoesiaste, (eerstejaars tot senior studente) drie spesialis-werkswinkels gratis hier op kampus bywoon. Die werkswinkels stel studente bloot aan die snelgroeiende en opwindende wêreld van toepassing-ontwikkeling. “Daar is duidelik ’n groot [...]

Lees meer
IMG_0948

US Alumni gee hul steun vir telethon en studentebeurse

Alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) het gehoor gegee aan ʼn uitnodiging om betrokke te word by ʼn inisiatief wat poog om geleenthede vir ander studente om ook by ʼn wêreldklas instelling te studeer en saam is daar net meer as R100 000 ingesamel. Dit was die resultaat van die US se jaarlikse telethon, die Ploeg [...]

Lees meer
prof  Krige4s

Beplan vroeg en deeglik vir aftrede, sê US-professor

“Dit is nooit te vroeg om vir aftrede te beplan nie.” Só het prof Niel Krige van die Departement Ondernemingsbestuur aan die Universiteit Stellenbosch (US) Dinsdag (16 April) in sy intreerede in die Jannasch-saal van die US se Konservatorium gesê. Volgens Krige moet mense as deel van hul beplanning probeer om langer te werk ten [...]

Lees meer

Investering in volhoubare stede deurslaggewend vir verbeterde hulpbron effektiwiteit en die uitwissing van armoede

Investering in volhoubare infrastruktuur en hulpbron effektiewe tegnologieë in stede bied ‘n gulde geleentheid om ekonomiese groei te lewer gekenmerk deur laer vlakke van omgewings-agteruitgang, ‘n vermindering in armoede, verminderde kweekhuisgasse en verbeterde welwees. Dit is volgens ‘n nuwe verslag wat vandag (17 April 2013) deur die Verenigde Nasies in Nairobi in Kenia, bekendgestel is. [...]

Lees meer
CCS_Research_Analyst_Harrie_2012_6

Vergroening van betrekkinge tussen China en Afrika

Hierdie is die negende artikel in die reeks oor volhoubaarheid en spesifiek volhoubaarheid binne die Universiteit. Wat doen ons personeellede binne hul kundigheidsterreine, by watter volhoubare projekte en inisiatiewe is hulle betrokke en watter bydrae lewer hulle tot dié belangrike kwessie in die res van Suid-Afrika? Watter volhoubaarheidsaksies is jy mee besig? Laat weet ons [...]

Lees meer
Desmond Tutu

Aartsbiskop Desmond tree op in Stellenbosch

Emeritus-Aartsbiskop Desmond Tutu sal in Julie 2013 ’n skaars verhoogoptrede doen by die 10de jaarlikse Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF). Die geliefde wenner van die Nobelprys vir Vrede sal die verteller in ’n werk deur die Suid-Afrikaanse komponis Péter Louis van Dijk wees. Tutu het reeds uitgetree en doen nie meer openbare optredes nie, maar het [...]

Lees meer
Siyaqoba_project_March2013_compressed

Leerders maak gereed vir 2013 se Wiskunde-olimpiades

Leerders van verskeie hoërskole in Stellenbosch, Somerset-Wes en die omgewing het klaar begin gereedmaak vir vanjaar se Wiskunde-olimpiades. Hulle is gekies om spesialis onderrig te ontvang danksy die Departement van Wetenskap en Tegnologie se Siyanqoba-projek, wat daarop gemik is om van Suid-Afrika se skerpste jong mense te ondersteun. Dr Stephan Wagner van die afdeling vir [...]

Lees meer
Foto prof Wasserman

Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer rits US-akademici

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon weer vanjaar ʼn hele aantal kundiges verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US). Die pryse sal tydens twee bekroningsplegtighede, onderskeidelik in Pretoria (27 Junie) en Stellenbosch (13 September) oorhandig word. Die US-bekroondes sluit in prof Eugene Cloete, Viserektor: Leer en Onderrig; prof Albert Grundlingh, Voorsitter van die Departement [...]

Lees meer

Ingenieurswese Opedag (20 April)

Jy het ‘n gulde geleentheid om meer uit te vind oor die interessante werk van ingenieurs by die Fakulteit Ingenieurswese se Opedag op Saterdag 20 April 2013. Daar sal tientalle opwindende uitstallings en demonstrasies wees wat sal toon hoe ingenieurs wetenskap en tegnologie inspan om die wêreld ‘n beter plek te maak. Kom loer enige [...]

Lees meer

Kassier-beursfonds by Maties se AgriWetenskappe se alumni-funksie bekendgestel

Gerespekteerde landbou-ekonoom prof Eckart Kassier sal op 3 Mei op Stellenbosch die eregas by ʼn alumni-geleentheid van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe en die Afdeling vir Alumni-verhoudinge wees waartydens ʼn nagraadse beursfonds, wat sy naam sal dra, bekendgestel sal word. Hierdie beurs sal jaarliks aan toppresteerders in landbou-ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch toegeken word. [...]

Lees meer
Maureen_stap

US-personeel takel 5 km Welwees Pretstap/draf 2013

Die hoofkampus van die Universiteit Stellenbosch (US) was ʼn miernes van bedrywigheid op Donderdag 11 April toe 239 US-personeellede aan die derde jaarlikse 5 km Welwees Pretstap/draf deelgeneem het. Dié geleentheid is reeds ʼn instelling op die Universiteit se Welwees-kalender. Me Maureen Kennedy, Bestuurder: Werknemer Welwees, het gesê Donderdag se wedloop wys dat, benewens die [...]

Lees meer

Konvokasie aanvaar mosie ten gunste van voorgestelde koshuisplasingsbeleid

Die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) het tydens ʼn spesiale vergadering Donderdagaand (11 April 2013) met ʼn meerderheid van stemme ʼn mosie ten gunste van die nuwe voorgestelde koshuisplasingsbeleid aanvaar. Die uitslag van die stemmery was 109 stemme ten gunste van die mosie en 77 stemme daarteen. ‘n Vroeëre mosie, waarin daar gevra is [...]

Lees meer
Russel Botman met gesogte Abraham Kuyper-prys vereer

Russel Botman met gesogte Abraham Kuyper-prys vereer

Ekonomiese globalisering en die huidige finansiële krisis bedreig nie net die volhoubaarheid van die planeet nie, maar ook die morele welstand van die mensdom en die toekoms van jongmense wêreldwyd. Dít gaan die boodskap van prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), wees wanneer hy volgende week die Princeton Teologiese Seminarium [...]

Lees meer