Ingenieurswese RSS-voer vir hierdie afdeling
IMG_1259

Matiestudente gesels oor werk by jaarlikse SKA konferensie

Studente van die Universiteit Stellenbosch wie se studies in ingenieurswese en fisika ondersteun word danksy die Suid-Afrikaanse Square Kilometer Array (SKA) Projek, is onder diegene wat hierdie week hul navorsingswerk met hul eweknieë en akademici deel tydens die 7de SKA Afrika Konferensie vir Nagraadse Beurshouers. Dit word hierdie week by die Wallenberg Sentrum op die [...]

Lees meer
IMG_9930

Professor wil ’n ‘samelewing van robotte’ skep

Soemo-robotte, noedelkoppies wat jou vermaak terwyl die noedels gaar word en ’n telenoïed (oftewel telenoid robot– ’n afstandsbeheerde robot met die basiese voorkoms van ’n mens). Dit is van die elemente waarmee prof Hiroshi Ishiguro, Direkteur van die Robotika-departement by die Osaka Universiteit in Japan en die skepper van die Geminoid-reeks van robotte (oftewel Geminoïede-robotte), [...]

Lees meer
AJ2_2713

Opening van nuwe fasiliteite by CRSES ‘nie ’n einde nie, maar ’n begin’

Navorsing in hernubare en volhoubare energie by die Universiteit Stellenbosch het ’n verdere hupstoot kry met die opening van die Sentrum vir Hernubare en Volhoubare Energie Studies (CRSES) se nuwe fasiliteite op Vrydag, 23 November. Die petrochemiese maatskappy Sasol het R4 miljoen geskenk om ’n fasiliteit op Stellenbosch in te rig waar navorsing oor hernubare [...]

Lees meer

SA moet hernubare energie oorweeg om koolstofvoetspoor te verklein

Suid-Afrika is een van die grootste vrystellers van koolstofdioksied in die wêreld en dit is noodsaaklik dat die land sy koolstofvoetspoor verklein en sy afhanklikheid van fossielbrandstof verminder. Dr Karen Surridge-Talbot, sentrumbestuurder van RECORD – ’n sentrum wat die navorsing en ontwikkeling van hernubare energie nastreef – het studente wat deelgeneem het aan ’n nagraadse [...]

Lees meer
CRSES

Navorsing in hernubare energie kry hupstoot met opening van nuwe fasiliteite

Navorsing in hernubare en volhoubare energie by die Universiteit Stellenbosch sal ’n verdere hupstoot kry met die opening van die Sentrum vir Hernubare en Volhoubare Energie Studies (CRSES)  se nuwe fasiliteite op Vrydag, 23 November. Die petrochemiese maatskappy Sasol het R4 miljoen geskenk om ’n fasiliteit op Stellenbosch waar navorsing oor hernubare en volhoubare energie [...]

Lees meer
Windaba

Sentrum vir Hernubare en Volhoubare Energiestudies het rede om fees te vier

Die Sentrum vir Hernubare en Volhoubare Energie Studies (CRSES) aan die Universiteit Stellenbosch het meer as genoeg rede om fees te vier – nie net wy hulle volgende week hul nuwe kantore in nie, maar ook het hulle direkteur ‘n gesogte toekenning ontvang. Professor Wikus van Niekerk, Direkteur van die CRSES, het die toekenning by [...]

Lees meer

Robotte van die toekoms: Demonstrasie deur prof Hiroshi Ishiguro (23 November)

Professor Hiroshi Ishiguro, direkteur van die “Intelligent Robotics Labarotory” by Osaka Universiteit in Japan en die leier in die ontwikkeling van die “Geminoid”-reeks van “Humanoid androids”, besoek die Universiteit Stellenbosch op Vrydag, 23 November 2012. (Sien pamflet). Prof Ishiguro het die internasionale media se aandag getrek toe hy ’n “android”-robot identies aan homself gemaak het. Hy gebruik [...]

Lees meer
Stuart Forrest (small)

Innoveerder gasspreker by MIH Medialab (5 November)

Stuart Forrest, hoof- uitvoerende bestuurder van Triggerfish Animation Studios, sal die speker wees by die laaste Media Lab Monday-geleentheid van die jaar op Maandag, 5 November. Stuart het meer as 15 jaar se ervaring in karakterontwerp, storiebordvertelling, draaiboekskryf, agtergrondmusiek en karakteranimasie. Hy is ’n vervaardiger op Adventures in Zambezia en Khumba en is een van [...]

Lees meer
IMG_9480

MIH Medialab by die US spog met nuwe, moderne kantoor

’n Ruimte ingerig deur ’n industrievennoot wat glo in die potensiaal van skeppende jong mense om die wêreld te verander. Dit is hoe prof Gert-Jan van Rooyen, een van die direkteure van die MIH Medialaboratorium by die Universiteit Stellenbosch (US), dié nuwe, doelgemaakte en innoverende kantoorruimte beskryf het tydens die amptelike openingsgeleentheid wat Donderdag, 4 [...]

Lees meer
Joaquim Chissano (Photo credit – Justin Alberts)

Voormalige Afrika-president onder US se ses nuwe eregraduandi

ʼn Voormalige president van Mosambiek, ‘n internasionaal-bekroonde innoveerder op die terrein van watersuiwering, ʼn fisikus en leier in die Suid-Afrikaanse vakbondbeweging wat ook ʼn sleutelrol gespeel het in die Suid-Afrikaanse bod om die Square Kilometre Array (SKA) radio-teleskoop te huisves, die president van die Reserwebank, ʼn biochemikus wat diep spore in die Wes-Kaapse hoër onderwys [...]

Lees meer
IMG_2113E

Dr Japie van Zyl vertel meer oor Curiosity se sending na Mars

Wanneer die Curiosity-verkenningstuig van een plek na ‘n ander op Mars ry, laat dit die letters JPL in Morse-kode op die oppervlak agter. Volgens Dr Japie van Zyl, Mededirekteur: Projekformulering en Strategie by NASA se Straalaandrywingslaboratorium (JPL), help hierdie merktekens op die bande die ingenieurs om die afstand wat die verkenningstuig reis, te bepaal, aangesien daar [...]

Lees meer
EileenDuan

Vindingryke projekte weer te sien by streekekspo

Die stand van die Troe-troerivier, blaartonggeitjies, veevoerkrale, afvalverbrandingsprosesse, hande was, die gebruik van borrie as ’n vlekverwyderaar en ystertekort by langafstand-atlete was onder die navorsingsonderwerpe wat vanjaar te sien was op die Stellenbosch-streekskompetisie van die Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes. Dit is op 23 en 24 Augustus deur die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Wiskunde- [...]

Lees meer
IMG_1334

Navorsers gaan in Duitsland kers opsteek oor bio-houtskool

Akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Grondkunde in die Fakulteit Agriwetenskappe vertrek binnekort na Duitsland vir navorsingsamewerking met prof Yakov Kuzyakov, een van die wêreld se kundigste akademici in die Grondchemie-dissipline. Hy is by die Universiteit van Göttingen gebaseer. “Om saam met Kuzyakov te werk, sal van groot voordeel wees vir ons bio-houtskoolnavorsing,” [...]

Lees meer

Mavericks: Van Maties tot Mars

Wil jy eerstehandse inligting inwin oor die Curiosity-missie na Mars? Dr Jakob van Zyl is InnovUS se gas by ‘n spesiale middagete-praatjie op kampus. Dr van Zyl, ‘n oud-Matie, is ‘n lid van die NASA Jet Propulsion Laboratory verantwoordelik vir die Curiosity-mission na Mars. Wanneer:  Maandag, 3 September 2012 Waar:  Reitz-saal, Fakulteit Ingenieurswese Tyd: 13:00 [...]

Lees meer
Final SKA LOGO 2010 Paths

2013 SKA Beursaansoeke tans oop: PhD en MSc-beurse

Die Suid-Afrikaanse Square Kilometre Array (SKA SA) Nagraadse Beursprogram ondersteun studente wat nagraadse navorsing wil voortsit in radio-astronomie of in velde van ingenieurswese wat verband hou met radio-teleskoop. Interne sluitingsdatum vir aansoeke:  10 September 2012 Lees die inligtingdokument oor die SKA-beurse hier. Vir meer inligting, kontak Rozelle Petersen by die Nagraadse en Internasionale Kantoor: rnp@sun.ac.za of [...]

Lees meer