HOOP Projek RSS-voer vir hierdie afdeling

Bewustheid oor bipolêre steurnis

SADAG (SA Depressie- en Angsgroep) en die Sentrum vir Studentevoorligting en ontwikkeling by die Universiteit Stellenbosch sal bewustheid oor bipolêre steurnis aanwakker deur die Oscar-bekroonde fliek Silver Linings Playbook te wys. Volledige vertaling in Afrikaans volg A psychologist will be available during the screening to discuss questions and comments.  The average age of onset of bipolar [...]

Lees meer
Russel Botman Kuyper Prize 2-s

‘Wanhopige jeug moet hoop op beter toekoms gebied word’ – prof Russel Botman in 2013 Kuyper-prys lesing, Princeton, VSA

Globalisering kan die jeug wêreldwyd toenemend in die arms van fanatiese en ekstremistiese groepe dryf weens openbare en ekonomiese beleid wat die armes en ander gemarginaliseerde groepe bly uitsluit. Só het prof Russel Botman, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), gisteraand (18 April) in die VSA gewaarsku. Hy was aan die woord by [...]

Lees meer

Investering in volhoubare stede deurslaggewend vir verbeterde hulpbron effektiwiteit en die uitwissing van armoede

Investering in volhoubare infrastruktuur en hulpbron effektiewe tegnologieë in stede bied ‘n gulde geleentheid om ekonomiese groei te lewer gekenmerk deur laer vlakke van omgewings-agteruitgang, ‘n vermindering in armoede, verminderde kweekhuisgasse en verbeterde welwees. Dit is volgens ‘n nuwe verslag wat vandag (17 April 2013) deur die Verenigde Nasies in Nairobi in Kenia, bekendgestel is. [...]

Lees meer
Russel Botman met gesogte Abraham Kuyper-prys vereer

Russel Botman met gesogte Abraham Kuyper-prys vereer

Ekonomiese globalisering en die huidige finansiële krisis bedreig nie net die volhoubaarheid van die planeet nie, maar ook die morele welstand van die mensdom en die toekoms van jongmense wêreldwyd. Dít gaan die boodskap van prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), wees wanneer hy volgende week die Princeton Teologiese Seminarium [...]

Lees meer
Johan_Leanneklein

Studentesukses aan die US gevier by EA se prestige-aand

Die spesiale en belangrike verhouding tussen studente en dosente is Dinsdag (9 April 2013) gevier by die Rektor se ete vir topstudente, aangebied deur die Eerstejaarsakademie (EA) van die Universiteit Stellenbosch (US). Die 30 studente wat verlede jaar (2012), in hul eerste jaar op universiteit, die beste presteer het op akademiese gebied is tydens hierdie [...]

Lees meer

Openbare mening onder die loep by grondwessie-konferensie (Land Divided 2013)

Openbare mening in die gesprek rondom grondkwessies is onder die vergrootglas geplaas op die laaste dag van die Land Divided-konferensie wat hierdie week gesamentlik aangebied is deur die Universiteite van Stellenbosch (US), Wes-Kaapland (UWK) en Kaapstad (UK). Charl Swart, ʼn nagraadse student aan die US, het bevindinge van drie onlangse studies oor Suid-Afrikaners se opinies [...]

Lees meer
US Rektor5_S

Meningsartikel: ‘Verenigde front teen korrupsie benodig’ – prof Russel Botman

Daar is “bemoedigende tekens” dat ‘n “sterk burgerlike beweging teen korrupsie” besig is om te groei, skryf prof Russel Botman, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch in ‘n meningsartikel wat op 27 Maart 2013 deur Politicsweb gepubliseer is. Die volledige teks van sy artikel volg onder. Dis gebaseer op sy toespraak by ‘n teen-korrupsie byeenkoms [...]

Lees meer
David fig

Hidroliese breking kan lei tot skade aan gesondheid, omgewing – kundige by Land Divided-konferensie

Ondanks argumente wat die teenoorgestelde wil bewys, lyk dit tog of hidroliese breking (fracking) in die Karoo grootskaalse skade aan die omgewing, die gesondheid van mense wat daar woon en die ekonomie van die area kan berokken. Dit kan ook lei tot die verdere ontmagtiging van gemarginaliseerde mense. Volledige vertaling in Afrikaans volg. This was [...]

Lees meer

Beleidskwessie kan Suid-Afrika pootjie – Land Divided-konferensie

Omgewingskwessies is nie noodwendig die eerste ding waaraan mens dink as dit kom by die uitdagende ‘grondkwessies’ nie en om derhalwe daarmee af te skop op dag drie (Dinsdag 26 Maart 2013) van die Land Divided-konferensie wat tans in Kaapstad gehou word, was vir baie ʼn verandering in pas. Die konferensie, gesamentlik aangebied deur die [...]

Lees meer

Probleme met grondhervorming uitgelig by konferensie

Grondhervorming Suid-Afrika se landbouhervormingsprojek is ver agter die staat se teiken om 30% van die land se grond in die hande van swart eienaars te plaas, het afgevaardigdes by die Land Divided-konferensie Maandag (25 April 2013) gehoor. Navorsing toon dat slegs sowat 10% grond tot dusver oorgedra is, en dat baie grondoordragprojekte as mislukkings beskou [...]

Lees meer
IMG_2947

Swilling by vergadering van kundiges in NY om strategie ná 2015 te bespreek

Die proses om ʼn vars bloudruk vir ʼn beter wêreld op te stel, skop vandag [20 Maart 2013] in New York af met ʼn vergadering van kundiges by die Verenigde Nasies (VN) se hoofkwartier, waar Suid-Afrika verteenwoordig word deur prof Mark Swilling van die Universiteit Stellenbosch (US). Dít volg op ʼn besluit deur die VN [...]

Lees meer
113-S

‘Leer uit natuur oor volhoubaarheid,’ hoor deelnemers aan kruisdissiplinêre somerskool

Wat die voortbestaan en langtermynvolhoubaarheid van die mensdom en ons planeet betref, kan ons baie uit die natuur leer. Dít was die boodskap van prof Eugene Cloete, die Universiteit Stellenbosch (US) se viserektor vir navorsing en innovasie, tydens ʼn kruisdissiplinêre somerskool oor volhoubaarheid, wat van 4 tot 8 Maart 2013 deur die TsamaHub aangebied is. [...]

Lees meer
standard_pic

US se Standard Bank Sentrum kry inspuiting van R5.13 miljoen

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Standard Bank Sentrum vir die Ontwikkeling van Agribesigheidsleierskap en -mentorskap kry eersdaags ’n verdere hupstoot in die vorm van ’n verhoogde belegging van sy strategiese vennoot Standard Bank. Standard Bank sal sy belegging in die Sentrum verhoog vanaf R3.45 miljoen oor die afgelope drie jaar, tot R5.13 miljoen oor die [...]

Lees meer
AJ3_3894

Zimbabwiese minister ontvang doktorsgraad

Altesame 538 studente, waaronder ’n minister van Zimbabwe, het Woensdag (13 Maart) hul grade ontvang tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se derde Maart-gradeplegtigheid. Kyk video. Onder hierdie studente van die Fakulteite Opvoedkunde en Ekonomiese en Bestuurswetenskappe was daar ses doktorandi. Een van hulle was dr Tapiwa Mashakada, Zimbabwe se minister van Ekonomiese Beplanning. Hy het [...]

Lees meer

Suid-Afrika se grondkwessies onder die loep by hoë-vlak konferensie

Suid-Afrika se grondkwessies gaan onder die loep kom by ’n hoë-vlak konferensie met die tema “Land Divided: Land and South African Society in 2013, in Comparative Perspective”. Die konferensie word van 24-27 Maart aangebied. Dit is vanjaar die 100jarige herdenking van die berugte 1913 Wet op Grond. Grond in Suid-Afrika is steeds, soos destyds, ’n [...]

Lees meer