Sáám keer ons geweld teen vroue, sê sprekers by konferensie
Ons moet almal saamstaan om geweld teen vroue te bekamp. Dít was die boodskap van sprekers by ʼn konferensie van die Circle of Concerned African Women Theologians wat Vrydag (4 Mei) by die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) gehou is. Die konferensie met die tema Gender and Education het deel gevorm van die [...]
Lees meer
May 7, 2012 