SIGLA RSS-voer vir hierdie afdeling
IMG_8017_S

Onderhoud met voorsitter van Afrika Forum

Ontwikkeling kan net in ’n veilige en vreedsame omgewing bevorder word, en dit is hoekom hy SIGLA@Stellenbosch steun, sê die voormalige Mosambiekse president, Joaquim Chissano aan STEPHANIE NIEUWOUDT. Die jonger Afrika-leiers is altyd gretig op soek na maniere om die vasteland te integreer en ’n beter lewe vir alle Afrikane te skep, het die voormalige [...]

Lees meer
IMG_8072

Afrika se hoop te vinde in demokrasie – Oudpres Chissano

Om ʼn herhaling van gebeure soos dié van die Arabiese Lente te voorkom – toe die mense van Libië, Tunisië, Sirië en Egipte teen hul leiers in opstand gekom het – moet leiers hulself toenemend verbind tot demokratiese staatsbestuur, deursigtigheid, toerekeningsvatbaarheid, die bekamping van armoede en die billike verdeling van hul nasies se welvaart. Só [...]

Lees meer

Pres Chissano plaas soeklig op Afrika se hoop vir veiligheid en ontwikkeling

Die lesing deur President Joaquim Chissano, Voorsitter van die Afrika Forum en voormalige President van die Republiek van Mosambiek, wat op 3 Augustus 2012 sou plaasvind, is uitgestel na Maandag, 6 Augustus 2012. Sy lesing oor die verband tussen veiligheid en ontwikkeling in Afrika op die Stellenbosch-kampus word gevolg deur ’n paneelbespreking. Die lesing is [...]

Lees meer
mm2

US sluit ooreenkoms met Afrika Forum vir Opleidingsprogram in Afrika Leierskap

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sekerheidsinstituut vir Staatsbestuur en Leierskap in Afrika (SIGLA@Stellenbosch) het gister (30 November) ‘n Memorandum van Verstandhouding met die Forum vir Voormalige Staats- en Regeringshoofde (oftewel die Forum for Former African Heads of States and Government (Africa Forum),  gesluit. SIGLA @ Stellenbosch is ‘n Pan-Afrika-leierskap-instituut wat bydra tot die bou van [...]

Lees meer
IMG_6815

Kundiges lê basis vir SIGLA se werksaamhede

Kundiges op die gebied van sekuritet, politiek, menseregte en krygskunde het die basis gelê vir die toekomstige werksaamhede van die Universiteit Stellenbosch (US) se Sekerheidsinstituut vir Staatsbestuur en Leierskap in Afrika (SIGLA@Stellenbosch) by sy eerste openbare geleentheid, die Kollokwium oor Vrede, Sekuriteit en Staatsbestuur wat vandag (30 November) gehou is. SIGLA streef daarna om ‘n [...]

Lees meer
Ndudane, Siphokazi – 2

Nuwe hoof vir US se Sekerheidsinstituut vir Staatsbestuur en Leierskap in Afrika (SIGLA)

Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs me Siphokazi Ndudane as die nuwe direkteur van die Sekerheidsinstituut vir Staatsbestuur en Leierskap (SIGLA) aangestel. (Volledige berig in Afrikaans volg.) Stellenbosch University (SU) has appointed Ms Siphokazi Ndudane as the new director of its Security Institute for Governance and Leadership in Africa (SIGLA). She succeeds Lt Gen Louis [...]

Lees meer