Lesings RSS-voer vir hierdie afdeling
Russel Botman Kuyper Prize 2-s

‘Wanhopige jeug moet hoop op beter toekoms gebied word’ – prof Russel Botman in 2013 Kuyper-prys lesing, Princeton, VSA

Globalisering kan die jeug wêreldwyd toenemend in die arms van fanatiese en ekstremistiese groepe dryf weens openbare en ekonomiese beleid wat die armes en ander gemarginaliseerde groepe bly uitsluit. Só het prof Russel Botman, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), gisteraand (18 April) in die VSA gewaarsku. Hy was aan die woord by [...]

Lees meer

Seminaar: Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie (23 April)

Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie Spreker: Dunbar Moodie, Departement Sosiologie, Hobart en William Smith kolleges, Genève en New York Onderwerp: “Roelf Meyer, Francois Venter, the Afrikaner Broederbond and the decision to abandon “group rights” in favour of a “regstaat” (constitutional state).” Datum: Dinsdag 23 April 2013 Tyd: 13:00-14:30 Plek: 4de Vloer, Lettere en Sosiale Wetenskappe-gebou, [...]

Lees meer

Seminaar: Beleid en praktyk rakende leke-gesondheidswerkers (23 April)

Karen Daniels, ’n spesialiswetenskaplike by die Eenheid vir Gesondheidstelsels van die Mediese Navorsingsraad van Suid-Afrika, sal ’n praatjie by die Departement Sielkunde lewer oor die Beleid en praktyk rakende leke-gesondheidswerkers (LGW’s): Lesse uit Suid-Afrika en elders. Daniels se geskiedenis is lank en haar belangstellings wyd, in so ʼn mate dat sy begin besef het dat [...]

Lees meer

Seminaar: Departement Sielkunde (25 April)

Professor Birthe Loa Knizek, ʼn kliniese sielkundige verbonde aan die Fakulteit Verpleegkunde by die Sør-Trøndelag-universiteitskollege in Noorweë sal ’n seminaar by die Departement Sielkunde lewer oor die Morele diskoerse tussen Ugandese geestesgesondheidswerkers oor selfmoord en individue met selfmoordneigings. In Uganda word selfmoordgedrag steeds gekriminaliseer. Selfmoordgedrag en mense met selfmoordneigings word in ʼn groot mate volgens godsdienstige en kulturele norme veroordeel. Selfmoordgedrag [...]

Lees meer

Geskiedenis-seminaar (24 April)

Spreker: Glen Thompson (Universiteit Stellenbosch) Onderwerp: “From Femlins to Saltwater Girls: Sport, Lifestyle and Femininities in South African Surfing Culture, c.1965 to present.” Datum: Woensdag 24 April Tyd: 13:00-14:00 Plek: Kamer 3040, Wilcocks-gebou, Ryneveldstraat Kontakpersoon: Prof Sandra Swart, sss@sun.ac.za

Lees meer

Biochemie Forum: MSc-vorderinglesing (18 April)

Biochemie Forum: MSc-vorderinglesing Student: Sunette Klopper Onderwero: “Cloning and functional charaterization of thiol disulfide interchange system proteins from Staphylococcus aureus” Studieleier: Prof E Strauss Datum: Donderdag 18 April 2013 Tyd: 13:00 Plek: Biochemie Seminaarkamer A111, JC Smutsgebou, Stellenbosch Navrae: Prof Amanda Swart by 021 8085864 of acswart@sun.ac.za

Lees meer

STIAS-lesing: Prof Ian Hacking (30 April)

U word hiermee uitgenooi na die vierde openbare STIAS-lesing van 2013. Die geleentheid bied aan akademici, navorsers en studente van die US en in die Wes-Kaap, sowel as belangstellendes vanuit die publiek, die kans om meer te wete te kom oor die werksaamhede van STIAS-genote. By hierdie geleentheid sal prof Ian Hacking, Ere-professor in Wetenskapsfilosofie [...]

Lees meer

Seminaar: Selfdoodgedrag as kommunikasie (16 April)

Prof Heidi Hjelmeland, ’n professor in Gesondheidswetenskappe aan die Noorweegse Universiteit van Wetenskap en Tegnologie in Trondheim, sowel as senior navorser aan die Noorweegse Instituut van Openbare Gesondheid in Oslo, sal ’n seminaar by die Departement Sielkunde lewer met die onderwerp: Wat beteken dit? Selfdoodgedrag as kommunikasie. Prof Heidi Hjelmeland onderneem sedert 1992 navorsing oor selfdood, en [...]

Lees meer

Politieke Wetenskap Vrydagseminaar (19 April)

Spreker: Prof Jeremy Seekings, Sentrum vir Sosiaal-wetenskaplike Navorsing, Universiteit van Kaapstad Onderwerp: “The politics of job destruction in the clothing industry: Capital, labour and state in post-apartheid South Africa” Datum: 19 April 2013 Tyd: 12:15 – 13:30 Plek: Kamer 648, Lettere en Sosiale Wetenskappe-gebou Kontak: Derica Lambrechts, 808 2476, derica@sun.ac.za

Lees meer

Departement Ekonomie: Navorsingseminaar (22 April)

Spreker: Prof Estian Calitz (Universiteit Stellenbosch) Onderwerp: Die akkuraatheid van fiskale vooruitskattings in Suid-Afrika Datum: Maandag 22 April 2013 Tyd: 12:00-13:00 Lokaal: CGW Schumanngebou, Tweede vloer, Lokaal 207B Kontakbesonderhede: Carina Smit (carina@sun.ac.za)

Lees meer

Departement Ondernemingsbestuur: Seminaar (19 April)

Sprekers: Prof C Gerber, prof S Viviers en prof P Erasmus (Universiteit Stellenbosch) Onderwerp: Nagraadse navorsingsopleiding: Is ons werklik suksesvol? Datum: 19 April 2013 Tyd: 12:00-13:00 Plek: K716 Schumann-gebou Kontakpersoon: Nadia Mans-Kemp by nadiamans@sun.ac.za

Lees meer

Seminaar: Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie (11 April)

Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie Spreker: Heather Brookes, Schools Development Unit, Skool vir Opvoedkunde, Universiteit van Kaapstad Onderwerp: “Tsotsitaal,’ style and performance among urban black male youth in a Johannesburg township” Datum: Donderdag, 11 April 2013 Tyd: 13:00-14:30 Plek: 4de Vloer, Lettere en Sosiale Wetenskappe gebou, Lokaal 401 Kontakpersoon: Elizabeth Hector, ehector@sun.ac.za of 021 808 [...]

Lees meer
Salima Dahshur bent4713 – 2007-04-14 at 14-55-48_1

Welbekende Egiptoloog praat oor honde in antieke Egipte (4 Mei)

Die welbekende egiptoloog prof Salima Ikram van die Amerikaanse Universiteit in Kairo (AUC) gaan die Kaap as ’n gas van prof Sakkie Cornelius van die Departement Antieke Studie by die Universiteit Stellenbosch (US) besoek. Dit is deel van ’n projek wat antieke Egiptiese dieremummies in Iziko Museums van Suid-Afrika (Kaapstad) bestudeer. Sy gaan ’n praatjie getitel “Man’s Eternal Best Friend: Dog and [...]

Lees meer

Werksessie: Om kaalvoet te hardloop en met minimalistiese skoene te oefen (11 April)

Dr Ranel Venter en mr Kurt Schutte sal ’n werksessie aanbied oor om kaalvoet te hardloop en met minimalistiese skoene te oefen. Die aanbieders het oor ’n tydperk van vyf jaar navorsing oor hierdie onderwerp gedoen. Die werksessie het ’n praktiese fokus en sal moontlike feite en mites oor kaalvoet-hardloop en minimalistiese skoen-oefening aanspreek. Riglyne [...]

Lees meer

Biochemie Forum: MSc Vorderinglesing (11 April)

Student: Christopher van Niekerk Titel: ‘Investigating aspects of self-production in the context of artificial chemistries’ Studieleier: Prof J-HS Hofmeyr Datum: Donderdag 11 April 2013 Tyd: 13:00 Plek:  Biochemie Seminaarkamer A111, JC Smutsgebou, Stellenbosch Navrae:  Prof Amanda Swart – 021 8085864 of acswart@sun.ac.za

Lees meer