Teologie RSS-voer vir hierdie afdeling
Russel Botman Kuyper Prize 2-s

‘Wanhopige jeug moet hoop op beter toekoms gebied word’ – prof Russel Botman in 2013 Kuyper-prys lesing, Princeton, VSA

Globalisering kan die jeug wêreldwyd toenemend in die arms van fanatiese en ekstremistiese groepe dryf weens openbare en ekonomiese beleid wat die armes en ander gemarginaliseerde groepe bly uitsluit. Só het prof Russel Botman, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), gisteraand (18 April) in die VSA gewaarsku. Hy was aan die woord by [...]

Lees meer
Russel Botman met gesogte Abraham Kuyper-prys vereer

Russel Botman met gesogte Abraham Kuyper-prys vereer

Ekonomiese globalisering en die huidige finansiële krisis bedreig nie net die volhoubaarheid van die planeet nie, maar ook die morele welstand van die mensdom en die toekoms van jongmense wêreldwyd. Dít gaan die boodskap van prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), wees wanneer hy volgende week die Princeton Teologiese Seminarium [...]

Lees meer

InnovUS-geleentheid plaas kollig op idees wat wêreld beter plek kan maak

Innovasie Mavericks is ’n inisiatief met trots aangebied deur InnovUS, die innovasiemaatskappy van die Universiteit Stellenbosch Ter viering van Internasionale Kreatiwiteits- en Innovasieweek (15–22 April) sal InnovUS konsentreer op die uitwerking wat goeie idees op die daaglikse lewens van alledaagse mense kan hê. As deel daarvan vind ’n Mavericks-geleentheid op 17 April by die Neelsie-bioskoop plaas. Die [...]

Lees meer
Johan_Leanneklein

Studentesukses aan die US gevier by EA se prestige-aand

Die spesiale en belangrike verhouding tussen studente en dosente is Dinsdag (9 April 2013) gevier by die Rektor se ete vir topstudente, aangebied deur die Eerstejaarsakademie (EA) van die Universiteit Stellenbosch (US). Die 30 studente wat verlede jaar (2012), in hul eerste jaar op universiteit, die beste presteer het op akademiese gebied is tydens hierdie [...]

Lees meer
JanJans (3)

Publieke lesing: Die erfenis van Pous Benedict XVI (17 April)

Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie by Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, sal ’n publieke lesing aanbied met die onderwerp: Die erfenis van Pous Benedict XVI – Oor die spanning tussen ‘bevestigende ortodoksie’ en ‘tekens van die tye’ Spreker: Prof Jan Jans, Tilburg Universiteit Datum: Woensdag 17 April 2013 Tyd: 18:00 Plek: Attie van Wijk Ouditorium, [...]

Lees meer
Picture1

‘Laat die wêreldkollig op jou kreatiwiteit skyn’

Stellenbosch gaan as amptelike vennoot volgende jaar deel wees van die vieringe rondom Kaapstad as Wêreldontwerphoofstad (Cape Town World Design Capital 2014), en die uitnodiging om voorstelle vir insluiting by die program voor te lê, geld ook personeellede en studente van die Universiteit. Suksesvolle projekte sal amptelike WDC 2014-erkenning, -onderskrywing en -promovering kry. “Dis nou [...]

Lees meer
IMG_4319

Kerke moet ware hoop help skep, sê Rektor by konferensie

Kerke moet help om ware hoop aan Suid-Afrikaners te bied deur voortdurend politici se aandag op die land se mees dringende uitdagings te vestig. Dít was een van die gevolgtrekkings gemaak deur prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), op Woensdag (13 Maart). Hy het die openingsrede gelewer by die jaarlikse [...]

Lees meer
AJ3_2076

US se Maart-gradeplegtighede skop af

Die Universiteit Stellenbosch (US) het Maandag (11 Maart) die eerste byeenkoms van sy Maart-gradeplegtighede gehou waartydens altesaam 823 Maties graad gevang het (video). Studente in die Fakulteite Lettere en Sosiale Wetenskappe, Regsgeleerdheid, Teologie en Krygskunde het hul grade ontvang. Prof Julian Smith, Viserektor: Gemeenskapsinteraksie en Personeel, het in sy verwelkoming gesê die US beywer hom [...]

Lees meer
Guder_Darrell_IMG_2561_KS-200w

SAMS-kongres: Om spiritualiteite te verander en te bevry

Die Fakulteit Teologie by die Universiteit Stellenbosch bied van 13 – 15 Maart 2013 die Suid-Afrikaanse Missiologiese Vereniging (SAMS) se jaarlikse kongres aan. Die tema is: Transforming and Liberating Spiritualities in the 21st Century: Christianity in dialogue with… Prof Russel Botman sal die hoofspreker wees. Die kongres word elke jaar aangebied deur ’n ander instelling, en Stellenbosch [...]

Lees meer

Internasionale konferensie skop af by Fakulteit Teologie

Teologie-geleerdes van onder meer Duitsland, Nigerië en Suid-Afrika het Dinsdag, 26 Februarie 2013, bymekaargekom vir die afskop van ‘n ​​drie dag lange konferensie met die tema: Die rol en funksie van inheemse kennis vir etiek en godsdiens in die konteks van ’n globaliseerde wêreld (The role and function of indigenous knowledge for ethics and religion [...]

Lees meer
MournerMotherMidwife (3)

Boekbekendstelling: Mourner, Mother, Midwife (26 Februarie)

Prof Juliana Claassens se boek Mourner, Mother, Midwife - Reimagining God’s Delivering Presence in the Old Testament sal Dinsdag 26 Februarie 2013 bekendgestel word. Tyd: 17:30 Plek: Kapel, Fakulteit Teologie, Dorpstraat 171 Spreker: Prof Denise Ackermann Almal welkom! RSVP teen 22 Februarie 2013 by Veronica, vs1@sun.ac.za

Lees meer
auga1b

Fakulteit Teologie bied konferensie aan as deel van Duitsland-Suid-Afrika Jaar van Wetenskap

Die Fakulteit Teologie by die Universiteit Stellenbosch is die gasheer van ʼn internasionale konferensie wat deel vorm van die Duitsland-Suid-Afrika Jaar van Wetenskap 2012-2013. Die konferensie word van 26 – 28 Februarie 2013 by die fakulteit aangebied, en die tema is: Die rol en funksie van inheemse kennis vir etiek en godsdiens in die konteks [...]

Lees meer

Fakulteit Teologie bied Teologiese Dag aan

Die Teologiese Dag wat die opening van die Fakulteit Teologie se akademiese jaar inlei, vind op Maandag 4 Februarie van 09:00 – 13:00 in die Attie van Wijk Ouditorium by die Fakulteit Teologie, Dorpstraat 171, plaas. In die lig van die 450-jarige herdenking van die Heidelbergse Kategismus fokus vanjaar se Teologiese Dag op verwante temas. Die openingslesing word aangebied [...]

Lees meer
PAVerhoef

Gedenkdiens vir prof Pieter Verhoef, voormalige dekaan van die Fakulteit Teologie, beplan

 Die gedenkdiens van ’n voormalige dekaan van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch (US), prof Pieter Verhoef, sal Saterdag 26 Januarie om 10:00 in die NGK Stellenbosch-Wes gehou word. Prof Verhoef is op 18 Januarie ná ’n lang siekbed in die hoë ouderdom van 98 jaar oorlede. Prof Verhoef is naby Hartbeesfontein gebore en [...]

Lees meer

E-registrasie open vir US-studente

Nie lus om in ’n lang tou in die warm son te staan om by die Universiteit Stellenbosch te registreer nie? Maak dan gebruik van die US se selfregistrasiestelsel by www.mymaties.com. Eerstejaars, voorgraadse studente in hul tweede jaar of hoër en nagraadse studente wat verlede jaar as ’n student by die US geregistreer was, word aangemoedig [...]

Lees meer