Etiketargiewe Bonsai
bonsai (1)

Bonsai-versameling in US se Botaniese Tuin kry amptelike naam

Met sowat 300 bonsai-boompies spog die Universiteit Stellenbosch se Botaniese Tuin waarskynlik met een van die grootste versamelings in die land. En die versameling, waarvan die oudste boom 72 jaar oud is, kry nou vir die eerste keer ‘namptelike naam: Die Wes-Kaapse Bonsai-Erfenisversameling. Die naam word by die Suid Afrikaanse Botaniese Vereniging  geregistreer. “Die versameling [...]

Lees meer