Etiketargiewe Centre for Renewable and Sustainable Energy Studies (CRSES)
wikus1

Volhoubaarheid: Die energie van die toekoms

Hierdie is die vyfde artikel in die reeks oor volhoubaarheid en spesifiek volhoubaarheid binne die Universiteit. Wat doen ons personeellede binne hul kundigheidsterreine, by watter volhoubare projekte en inisiatiewe is hulle betrokke en watter bydrae lewer hulle tot dié belangrike kwessie in die res van Suid-Afrika? Laat weet ons by groen_green@sun.ac.za sodat ons vir die [...]

Lees meer
AJ2_2713

Opening van nuwe fasiliteite by CRSES ‘nie ’n einde nie, maar ’n begin’

Navorsing in hernubare en volhoubare energie by die Universiteit Stellenbosch het ’n verdere hupstoot kry met die opening van die Sentrum vir Hernubare en Volhoubare Energie Studies (CRSES) se nuwe fasiliteite op Vrydag, 23 November. Die petrochemiese maatskappy Sasol het R4 miljoen geskenk om ’n fasiliteit op Stellenbosch in te rig waar navorsing oor hernubare [...]

Lees meer

SA moet hernubare energie oorweeg om koolstofvoetspoor te verklein

Suid-Afrika is een van die grootste vrystellers van koolstofdioksied in die wêreld en dit is noodsaaklik dat die land sy koolstofvoetspoor verklein en sy afhanklikheid van fossielbrandstof verminder. Dr Karen Surridge-Talbot, sentrumbestuurder van RECORD – ’n sentrum wat die navorsing en ontwikkeling van hernubare energie nastreef – het studente wat deelgeneem het aan ’n nagraadse [...]

Lees meer
CRSES

Navorsing in hernubare energie kry hupstoot met opening van nuwe fasiliteite

Navorsing in hernubare en volhoubare energie by die Universiteit Stellenbosch sal ’n verdere hupstoot kry met die opening van die Sentrum vir Hernubare en Volhoubare Energie Studies (CRSES)  se nuwe fasiliteite op Vrydag, 23 November. Die petrochemiese maatskappy Sasol het R4 miljoen geskenk om ’n fasiliteit op Stellenbosch waar navorsing oor hernubare en volhoubare energie [...]

Lees meer
GreenFunction_web

InnovUS-kantoor eerste op kampus om FV-sonkragpanele te installeer

Groot opwinding het onlangs in die InnovUS-kantoor geheers – dit is per slot van rekening die eerste administratiewe gebou op die kampus van Universiteit Stellenbosch wat fotovoltaïese (FV) sonkragpanele geïnstalleer het. Hierdie groen inisiatief is gevier met ’n bekendstelling by die kantoor in De Beerstraat, Stellenbosch. Die FV-panele by InnovUS sal die kantoor in staat [...]

Lees meer