Program: Diensleer en gemeenskapbetrokkenheid
Gemeenskapsbetrokkendheid het veral in die afgelope dekade groot veld gewen as ’n kernfunksie van hoëronderwysinstellings. In pas met internasionale tendense beteken GS dat universiteite deur onderrig, leer en navorsing met die res van die samelewing omgaan. Daar is ’n toenemende behoefte aan bestuurders/praktisyns wat die politieke landskap van GS in die hoër onderwys goed verstaan, wat [...]
Lees meer
March 6, 2013 