Fokus kernfunksie op die demokratiseringsproses sê Rektor by Talloires Konferensie
Deur die kern- akademiese funksies – navorsing; onderrig en leer; en gemeenskapsinteraksie – te fokus op die uitdagings geassosieer met die proses van demokratisering, kan instellings van hoëronderwys die hoop van ‘n beter lewe vir almal bied. Dít was die boodskap van prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), by die [...]
Lees meer
June 16, 2011 