Konvokasie kies tussen 8 kandidate vir US Raad
Altesaam agt kandidate is deur lede van die Konvokasie genomineer vir die vul van drie vakatures in die Raad van die Universiteit Stellenbosch. Gevolglik sal ‘n verkiesing plaasvind om te bepaal wie die Konvokasie-verteenwoordigers in die Raad sal wees vir die tydperk 2 April 2012 tot 1 April 2016. Die vakatures het ontstaan vanweë die [...]
Lees meer
February 8, 2012 