Etiketargiewe Departement Wiskundige Wetenskappe
Siyaqoba_project_March2013_compressed

Leerders maak gereed vir 2013 se Wiskunde-olimpiades

Leerders van verskeie hoërskole in Stellenbosch, Somerset-Wes en die omgewing het klaar begin gereedmaak vir vanjaar se Wiskunde-olimpiades. Hulle is gekies om spesialis onderrig te ontvang danksy die Departement van Wetenskap en Tegnologie se Siyanqoba-projek, wat daarop gemik is om van Suid-Afrika se skerpste jong mense te ondersteun. Dr Stephan Wagner van die afdeling vir [...]

Lees meer
RW Pryswenners  borge

Toppresteerders in Rekenaarwetenskap beloon

Die Universiteit Stellenbosch se toppresteerders in Rekenaarwetenskap vir 2011 is onlangs beloon vir hulle prestasies. Die studente het hulle pryse ontvang tydens die jaarlikse prysuitdeling van die Afdeling Rekenaarwetenskap in die Departement Wiskundige Wetenskappe (Wiskunde, Toegepaste Wiskunde, Rekenaarwetenskap). Rijnard van Tonder het die Van der Walt-medalje vir die beste voorgraadse student in Rekenaarwetenskap aan die [...]

Lees meer
IMG_1610

Beste presteerders in Toegepaste Wiskunde ontvang boekpryse

Die beste studente in Toegepaste Wiskunde aan die Universiteit Stellenbosch vir 2011 is vir hulle prestasies vereer. Die toppresteerders het by die jaarlikse prysuitdeling van die afdeling Toegepaste Wiskunde, van die Departement Wiskundige Wetenskappe (Wiskunde, Toegepaste Wiskunde, Rekenaarwetenskap) elk ’n boekprys ontvang wat geborg is deur Cambridge University Press. Die toppresteerders was Mark Chimes (beste [...]

Lees meer
ToegepasLOreal

Toegepaste Wiskunde beloon beste studente

Die beste studente in Toegepaste Wiskunde aan die Universiteit Stellenbosch is onlangs vir hul akademiese prestasies beloon. Die toekennings is deur die Afdeling Toegepaste Wiskunde in die Departement Wiskundige Wetenskappe (Wiskunde, Toegepaste Wiskunde, Rekenaarwetenskap) gemaak op grond van studente se 2010-prestasies. Die topstudente het elkeen boekpryse ontvang wat deur Cambridge University Press geborg is. Daniek [...]

Lees meer
AG2011_groupphoto

Wiskundiges gesels saam oor aritmetiese meetkunde

Dertien internasionale besoekers neem tans deel aan die tweejaarlikse Konferensie oor Aritmetiese Meetkunde, wat hierdie week deur die Departement Wiskundige Wetenskappe: Afdeling Wiskunde aangebied word. Verskeie praatjies wat verband hou met aritmetiese meetkunde en toepassings daarvan vorm deel van die program. Akademici van Frankryk, Duitsland, Italië, Japan, Madagaskar, Nederland, Switserland, Taiwan, die Verenigde Koninkryk en [...]

Lees meer