Etiketargiewe Department of Botany and Zoology
bookie

US-plantkundiges dra by tot magnum opus oor Kaapse orgideë

Die room van die Suid-Afrikaanse plantkundenavorsingsgemeenskap het onlangs in Kirstenbosch byeengekom vir die bekendstelling van ’n lywige naslaanwerk van 6,7 kg oor Kaapse orgideë, waartoe navorsers van onder meer die Universiteit Stellenbosch (US) bygedra het. Die twee volumes van The Cape Orchids: a regional monograph of the orchids of the Cape Floristic Region is saamgestel [...]

Lees meer
DrSophievonderHeyden2012Book

Mariene bioloog se nuwe kinderboek nou op die rak

Het jy geweet ’n seester druk sy maag deur sy mond en plaas dit direk oor sy prooi om te vreet? Of dat seekatte nogal slim is? Of dat Columbus-krappe hemelsblou is? Dit is net ’n paar van die feite in ’n nuwe mariene gids vir kinders deur die mariene bioloog dr Sophie von der [...]

Lees meer
Bernard Coetzee

Student in Bewaringsbiologie wen prys in Skotland

’n Doktorale student in dierkunde, Bernard Coetzee, het met die louere weggestap by die derde Europese kongres oor Bewaringsbiologie (ECCB) wat onlangs in Glasgow, Skotland, gehou is. Hy het die prys ontvang vir die beste mondelinge aanbieding deur ’n student. Dit was die eerste keer dat daar by die ECCB ’n prys toegeken is vir [...]

Lees meer
TerryRobinson2

US dierkundige help met omvattende stamboom vir soogdiere

ʼn Evolusie genetikus van die Universiteit Stellenbosch (US) het sy kennis van Afrika se oudste soogdiere tot ʼn internasionale studie bygedra waarin die mees omvattende stamboom vir soogdiere tot dusver saamgestel is. Dié studie, wat toon presies hoeveel soogdierfamilies in werklikheid aan mekaar verwant is, is in die toonaangewende vaktydskrif Science gepubliseer. Prof Terry Robinson [...]

Lees meer
ProfSavelDanielsApril2011 001

Biotegnoloog en dierkundige van US onder NWTF-finaliste

Twee navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Plant- en Dierkunde in die Fakulteit Natuurwetenskap – prof Savel Daniels, ʼn kundige oor ongewerwelde diere, en dr Nox Makunga, ʼn biotegnoloog wat in geneeskragtige plante spesialiseer – is as finaliste in die jaarlikse toekenningsgeleentheid van die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF) aangewys. Die wenners sal [...]

Lees meer
Fig 1 (Copyright A P#201BC6

Hoe bye en fungi orgideë maak

Hoe op dees aarde het een voorvaderlike orgideespesie die 22 500 soorte orgideë wat vandag bestaan, voortgebring? Volgens navorsing deur ’n multinasionale span van Brittanje, die VSA en Duitsland en Anton Pauw van die Universiteit Stellenbosch insluit, het die natuur se ‘die een hand was die ander’-beginsel van onderlinge bystand aansienlike dryfkrag aan die proses verleen. Die manier [...]

Lees meer

Evolutionary geneticist recognised as world leader

Prof Terry Robinson, a zoologist from Stellenbosch University searching for genetic clues about the most primitive of African mammals, the Afrotheria, has been awarded an A2 rating from the National Research Foundation (NRF) which recognises him as a world class scientist in his field.

Lees meer

Panel discusses climate change at BotZoo research meeting

How serious must we take climate change and what can be done about it? These questions were raised when the topic of climate change was debated during a special session of the Annual Research Meeting of the Department of Botany and Zoology at Stellenbosch University.

Lees meer
SU scientist receives Molteno Award

SU scientist receives Molteno Award

Dr Ted Oliver, an honorary research fellow of the Department of Botany and Zoology, has been honoured with a Molteno Gold Medal from the Cape Tercentenary Foundation for his lifelong research on the plant family Ericaceae

Lees meer