Mikrobioloog se solokunsuitstalling open
Mikrobioloog prof Leon Dicks is nie net ‘n toonaangewende navorser op melksuurbakterieë nie, maar is ook ‘n bedrewe skilder. Sy eerste solokunsuitstalling open Vrydag 7 Desember op Stellenbosch. Hy skilder graag in sy gesinskamer, sodat hy nie enige interaksie met sy gesin misloop nie. In die agtergrond speel daar dikwels lekker Afrikaanse musiek. “En nou [...]
Lees meer
December 4, 2012 