Etiketargiewe Department of Private Law
Lize Mills

Staatsingryping nodig om kinders teen ‘gemorskos’ te beskerm

Die regering moet tussenbeide tree en ingryp wanneer die gesondheid van kinders bedreig word deur negatiewe leefstylinvloede, skryf Lize Mills, senior lektor in die Departement Privaatreg aan die Universiteit Stellenbosch (US), onlangs in die Cape Times (6 Junie 2012). In haar artikel wys sy uit dat meer as 42 miljoen kinders onder die ouderdom van [...]

Lees meer
IMG_1389

Familiereg-kenners byeen vir kollokwium

Meer as 25 regsakademici en -praktisyns het by die Universiteit Stellenbosch (US) se Regsfakulteit byeengekom vir ’n tweedaagse kollokwium oor familiereg. Meeste van dié regsgeleerders het aanbiedings gedoen oor omstrede onderwerpe wat strek van die afskaffing van lobola, die reg tot toegang tot maatskaplike hulp van die regering, die oes van gamete uit afgestorwe persone [...]

Lees meer