Etiketargiewe Department of Psychology

Seminaar: Hoe om opvattings oor intellektuele gestremdheid te verander (9 April)

Prof Roy McConkey, ’n professor in Ontwikkelingsgestremdhede aan die Universiteit van Ulster in Noord-Ierland, sal ’n seminaar by die Departement Sielkunde lewer oor “Die verandering van opvattings oor intellektuele gestremdheid: Die potensiaal van sport”. Diegene met intellektuele gestremdhede is onder die mees sosiaal gemarginaliseerde mense wêreldwyd. Negatiewe opvattings bly hardnekkig voortbestaan en is weerstandig teen verandering, [...]

Lees meer
Sielkunde1

Navorser ontvang R5 miljoen vir studie oor langtermynimpak van vroeë intervensie om moeder-baba-verhoudings te verbeter

Prof Mark Tomlinson, ’n toonaangewende navorser van die Departement Sielkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs R5 miljoen van Grand Challenges Canada (GCC) ontvang om die langtermynimpak te bestudeer van ’n intervensie om die vroeë moeder-baba-verhouding in arm gemeenskappe te versterk. Sy navorsingsprojek is een van 11 projekte deur die hele wêreld wat GCC [...]

Lees meer
IMG_0045

Bepaalde eienskappe nodig om krisisse te oorleef

Gesinne moet oor spesifieke eienskappe beskik om tydens krisisse staande te bly en weer die harmonie en balans te herstel. Dít was die mening van prof Abraham Greeff van die Department Sielkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) in sy intreerede Dinsdag (26 Julie) in die Jannaschsaal van die US se Konservatorium. Volgens Greeff bepaal die [...]

Lees meer

Professorale intreerede: Prof Awie Greeff

Prof Awie Greeff van die Departement Sielkunde lewer op Dinsdag 26 Julie 2011 sy professorale intreerede. Titel: Aspekte van gesinsveerkragtigheid in verskillende groepe gesinne. Datum: Dinsdag 26 Julie 2011 Tyd: 17:30 Plek: Jannaschsaal, Konservatorium, Victoria straat Verversings word na die intreerede bedien. Dui asseblief spesiale dieetvereistes aan. RSVP voor 21 Julie 2011 Antoinette Kritzinger Tel: [...]

Lees meer