US teoloog ontvang Andrew Murray-prys
Prof Dirkie Smit van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdagaand (4 Mei) die gesogte Andrew Murray-prys vir Afrikaanse teologiese publikasies ontvang. Aartsbiskop Emeritus Desmond Tutu was die gasspreker by die geleentheid wat by Neethlingshof in Stellenbosch gehou is. Prof Smit, een van Suid-Afrika se voorste kenners van Christelike leerstellings en die [...]
Lees meer
May 6, 2011 