Dr Jerome Slamat verkies tot internasionale liggaam vir gemeenskapsbetrokkenheid
Dr Jerome Slamat, Senior Direkteur: Afdeling Gemeenskapsinteraksie van die Universiteit Stellenbosch en huidige voorsitter van die Suid-Afrikaanse Hoëronderwysforum vir Gemeenskapsinteraksie (SAHECEF), is verkies tot die beheerkomitee van die Talloires Network, ’n internasionale vereniging van instellings wat daartoe verbind is om die burgerlike rol en maatskaplike verantwoordelikhede van hoër onderrig te versterk. Die leiers van die [...]
Lees meer
October 4, 2011 