Etiketargiewe Dr Shirley Ann Jackson
US wil verandering bring met die HOOP Projek

US wil verandering bring met die HOOP Projek

“Dit is ons nuwe langtermyn strategiese plan – dit is ambisieus, omvattend en geïntegreerd.” Met hierdie woorde het prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), die HOOP Projek Woensdagaand in die Endlersaal op die Universiteit se Stellenbosch-kampus bekendgestel. Hy het gesê dat die Universiteit drie hoof verantwoordelikhede het. “Gegewe ons geskiedenis […]

Lees meer