Voëlringers, voëlkykers kan help met studies oor indringerspesies
Wetenskaplikes wat besig is om die verspreiding van indringervoëlspesies in Suid-Afrika te ondersoek, het geesdriftige voëlringers en voëlkykers gevra om op die uitkyk te wees vir moontlike indringerspesies in ’n poging om toekomstige verwante navorsingsprojekte van hulp te wees. Hulle het ook ’n beroep gedoen op mense wat diere en voëls wat uitheems aan Suid-Afrika is as [...]
Lees meer
September 18, 2012 