Etiketargiewe Eerste Generasie Sukseskamp
studente_kamp

Gryp geleenthede aan, hoor studente by Eerste Generasie Sukseskamp

“Jou universiteitsjare is ‘n intense tyd van self-ontdekking. Jy leer wie jy is en wat jy uit die lewe wil hê. Ons voorsien aan jou die geleentheid om jouself te leer ken en om jou potensiaal te ontgin, maar dit hang van jou af om hierdie geleenthede aan te gryp.”  So het prof Magda Fourie-Malherbe, [...]

Lees meer

US verwelkom eerste generasie studente by ‘Sukseskamp’

Nagenoeg 180 studente wat die eerste in hul gesinne is om aan die Universiteit Stellenbosch (US) te studeer, neem vandag (Donderdag 19 Januarie) die eerste tree in hul hoëronderwys reis met ʼn innoverende “sukseskamp” wat deur die Universiteit aangebied word. “Eerste generasie studente moet baie uitdagings te bowe kom. Dit sluit in moeilike persoonlike en [...]

Lees meer