US verwelkom eerste generasie studente by ‘Sukseskamp’
Nagenoeg 180 studente wat die eerste in hul gesinne is om aan die Universiteit Stellenbosch (US) te studeer, neem vandag (Donderdag 19 Januarie) die eerste tree in hul hoëronderwys reis met ʼn innoverende “sukseskamp” wat deur die Universiteit aangebied word. “Eerste generasie studente moet baie uitdagings te bowe kom. Dit sluit in moeilike persoonlike en [...]
Lees meer
January 19, 2012 