Tygerberg Kinderkoor tree in Stellenbosch op
Na ‘n fees van medaljes by die pas afgelope Wêreldkorespele in Cincinnati, Ohio, is dit tyd vir Tygerberg-kinderkoor, onder leiding van Hennie en Theresa Loock, se jaarlikse Donateurskonsert in die Endlersaal. Die koor was naaswenners in twee afdelings, naamlik die kinderkore- en geestelike musiek-afdelings. En dit teen die wêreld se heel beste kore. Werke wat [...]
Lees meer
September 10, 2012 