Fondsinsameling vir Endler-konsertreeks
Die Endler-konsertreeks bied op 14 April om 16:30 die jaarlikse fondsinsamelingkonsert deur personeel en studente van die Departement Musiek, Universiteit Stellenbosch, aan. Hierdie jaar se Klassieke Collage-konsert fokus op musikale pret, en die program bestaan uit ’n verskeidenheid toeganklike en genotvolle werke. Items sluit in Piazzolla se Grand Tango sowel as ’n komiese weergawe van [...]
Lees meer
March 27, 2013 