Etiketargiewe Eugene Cloete
Foto prof Wasserman

Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer rits US-akademici

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon weer vanjaar ʼn hele aantal kundiges verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US). Die pryse sal tydens twee bekroningsplegtighede, onderskeidelik in Pretoria (27 Junie) en Stellenbosch (13 September) oorhandig word. Die US-bekroondes sluit in prof Eugene Cloete, Viserektor: Leer en Onderrig; prof Albert Grundlingh, Voorsitter van die Departement [...]

Lees meer

Wiskunde- en wetenskapleerkragte na US kampus genooi

Hoërskoolleerkragte wat fisiese wetenskappe, wiskunde of lewenswetenskappe gee, word uitgenooi na ‘n gratis toerustings- en inligtingsaand wat deur die Fakulteit Natuurwetenskappe van die Universiteit Stellenbosch (US)  op 20 Maart op die Stellenbosch-kampus aangebied word. Wiskunde en Fisiese Wetenskappe tel onder die verpligte vakke vir universiteitstoelating tot die meeste BSc-programme in die Fakulteite Natuurwetenskappe, Gesondheidswetenskappe en Ingenieurswese aan [...]

Lees meer