Etiketargiewe Faculty of Arts and Social Sciences

Meningsartikel: Waarom is mans interessant?

Aangesien die toename in die lettere en sosiale wetenskappe se belangstelling in die bestudering van vroue moontlik gemotiveer kan word deur die idee dat groot onreg aan vroue ‘gedoen’ is, kan ’n mens nie anders as om te vra of dieselfde waar is vir die skielike belangstelling wat akademici teenoor mans openbaar nie, skryf dr Stella Viljoen, ’n [...]

Lees meer

Openbare Navorsingseminaar: Departement Moderne Vreemde Tale

U word vriendelik uitgenooi na ’n lesing deur Dr Rolf Annas (Universiteit Stellenbosch – Afdeling Duits) oor : “Being German in South Africa: Three life stories from the late 19th and early 20th century” Die lesing vind plaas op Vrydag 24 Augustus 2012 om 13:00 – 13:50 in die Lettere en Sosiale Wetenskappe-gebou: Seminaarkamer 551

Lees meer

Geskiedenis-seminaar: Klankbaan vir die leuen

Schalk van der Merwe lewer ‘n praatjie oor Klankbaan vir die leuen (Soundtrack to a lie – Constructions of Afrikaner nationalist identity in commercial Afrikaans music, 1931-1992.) DATUM: Dinsdag, 14 Augustus TYD: 13:00 tot 14:00 PLEK: Die nuwe seminaarkamer, Departement Geskiedenis, RW Wilcocks-gebou, Ryneveldstraat

Lees meer

“Manlikheid en visualiteit: om ‘n blinde man te wees in ‘n wêreld wat kan sien.”

Die Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie bied aan: “Om ‘n blinde man te wees in ‘n wêreld wat kan sien”. Spreker: Kharnita Mohamed, Mediese Navorsingsraad Datum: Donderdag, 16 Augustus 2012. Tyd: 13:00-14:30. Plek: 4de Vloer, Lettere en Sosiale Wetenskappe-gebou, Lokaal 401. Kontakpersoon: Elizabeth Hector, ehector@sun.ac.za of 021 808 9286.

Lees meer
AJ1_4145A

Onderhoud met aangewese Dekaan van Lettere en Sosiale Wetenskappe

Prof Johan Hattingh is pas deur die Universiteitsraad aangewys as opvolger vir prof Hennie Kotzé. Hy het met Stephanie Nieuwoudt oor sy nuwe pos gesels. Wat is die grootste professionele en persoonlike uitdagings in jou nuwe pos? Vir die Fakulteit, meen ek, is die grootste uitdaging van ons tyd om te midde van al die [...]

Lees meer
Kanseliers medaljee  10s copy

Dr Lidia Auret “verras” om die US Kanseliersmedalje te ontvang

Kort nadat dr Lidia Auret gister haar PhD-graad in Metallurgiese Ingenieurswese ontvang het, is dié begaafde student ook aangewys as die ontvanger van die Universiteit Stellenbosch se Kanseliersmedalje vir 2010. “Ek is ongelooflik verbaas – ek dink nie dit het al heeltemal ingesink nie,” het dr Auret na die plegtigheid gesê. Altesaam sowat 500 studente [...]

Lees meer