Etiketargiewe Faculty of Economics and Management Sciences
IMG_5168

Sosiale entrepreneurskap kan ontwikkeling in SA help dryf

Sosiale entrepreneurskap kan help om sommige van Suid-Afrika se ontwikkelingsprobleme op te los en die gebrek aan sosiale samehorigheid aan te spreek. Dít was die mening van prof Rachel Jafta van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch (US) in haar intreerede in die Jannaschsaal van die US se Konservatorium op Dinsdag (5 Februarie 2013). [...]

Lees meer
US Ekonoom wenner

Talentvolle jong ekonome wen prys

Jana Taljaard en Katrien Smuts, twee eerstejaar-ekonomiestudente aan die Universiteit Stellenbosch (US), het dié week met R7000 weggestap toe hulle die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se Jong Ekonoom-kompetisie, geborg deur Die Burger, gewen het. Studente wat ingeskryf is vir die vak Ekonomie 144 kon in spanne van twee tot vier lede aan die kompetisie deelneem. [...]

Lees meer
Logan Standaar with parents Melvin & Lillian Standaar

Topstudent ontvang Schumann-medalje

Die goue CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch is aan mnr Logan Standaar toegeken. Prof Johann de Villiers, dekaan van die fakulteit, het dit onlangs tydens ‘n geselligheid in Stellenbosch aan hom oorhandig. Die medalje is na die Fakulteit se eerste dekaan vernoem en [...]

Lees meer
Prof Servaas van der Berg

Nasionale Navorsingstigting hernu Leerstoel in die Ekonomie van Sosiale Beleid

Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch kondig graag aan dat die Nasionale Navorsingstigting (NNS) die Leerstoel in die Ekonomie van Sosiale Beleid hernu het. Die stoel, wat deur prof  Servaas van der Berg beklee en deur die Departement Ekonomie gehuisves word, sal fondse vir ‘n verdere tydperk van vyf jaar van die [...]

Lees meer

Waak teen hebsug en vrees in beleggings, sê kenner by EBW-klasdag

Hebsug en vrees. Dit is die twee dinge wat sielkundig op die meeste mense inwerk wanneer hulle besluit om ʼn belegging te maak, of om (dikwels voortydig) van ʼn belegging ontslae te raak. “Die mens is voorspelbaar irrasioneel,” het Niel Krige, professor in Beleggingsbestuur Donderdag (8 Desember) by die Alumni-Klasdag van die Universiteit Stellenbosch (US) [...]

Lees meer
Nicola Theron2s

Ekonome help verbruikers beskerm

Ekonome kan help om verbruikers te beskerm teen magsmisbruik in die mark wat spruit uit die samesmelting van maatskappye. Dít was die mening van dr Nicola Theron, Besturende Direkteur van die ekonomiese konsultasiemaatskappy Econex, en Buitengewone Senior Lektor in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US). Sy was die spreker by die [...]

Lees meer