Internasionale konferensie skop af by Fakulteit Teologie
Teologie-geleerdes van onder meer Duitsland, Nigerië en Suid-Afrika het Dinsdag, 26 Februarie 2013, bymekaargekom vir die afskop van ‘n drie dag lange konferensie met die tema: Die rol en funksie van inheemse kennis vir etiek en godsdiens in die konteks van ’n globaliseerde wêreld (The role and function of indigenous knowledge for ethics and religion [...]
Lees meer
February 26, 2013 