Etiketargiewe features
Russel Botman Kuyper Prize 2-s

‘Wanhopige jeug moet hoop op beter toekoms gebied word’ – prof Russel Botman in 2013 Kuyper-prys lesing, Princeton, VSA

Globalisering kan die jeug wêreldwyd toenemend in die arms van fanatiese en ekstremistiese groepe dryf weens openbare en ekonomiese beleid wat die armes en ander gemarginaliseerde groepe bly uitsluit. Só het prof Russel Botman, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), gisteraand (18 April) in die VSA gewaarsku. Hy was aan die woord by [...]

Lees meer
Maureen_stap

US-personeel takel 5 km Welwees Pretstap/draf 2013

Die hoofkampus van die Universiteit Stellenbosch (US) was ʼn miernes van bedrywigheid op Donderdag 11 April toe 239 US-personeellede aan die derde jaarlikse 5 km Welwees Pretstap/draf deelgeneem het. Dié geleentheid is reeds ʼn instelling op die Universiteit se Welwees-kalender. Me Maureen Kennedy, Bestuurder: Werknemer Welwees, het gesê Donderdag se wedloop wys dat, benewens die [...]

Lees meer
STREET POLE POSTERS MATIES (2)_Page_1

Eerste ‘Explosive Mondays’-atletiekbyeenkoms op 15 April gehou

Die eerste in ’n reeks van drie nasionale studente atletiekbyeenkoms vind Maandag 15 April by die Coetzenburg Atletiekstadion plaas. “Explosive Mondays”, soos wat die kompetisie bekend sal staan, is ’n nuwe inisiatief van Varsity Sports – ’n vennootskap tussen die land se top-universiteite en Advent Sport Entertainment en Media (Edms) Bpk (ASEM) met die doel [...]

Lees meer
prof Marianna Visser1s

Bevordering van Afrika-tale dra by tot sosiale kohesie en ekonomiese ontwikkeling

Landsburgers wat ʼn Afrika-taal aanleer kan sosiale kohesie en ʼn gevoel van inklusiewe burgerskap onder Suid-Afrikaners help bevorder. Dít was een van die gevolgtrekkings van prof Marianna Visser van die Departement Afrikatale aan die Universiteit Stellenbosch (US) in haar intreerede in die Jannasch-saal van die US se Konservatorium op Dinsdag (9 April 2013). Sy het [...]

Lees meer
Sampie_Terreblanche

US se prof Sampie Terreblanche ontvang eredoktorsgraad van Universiteit van Pretoria

Prof Sampie Terreblanche, voormalige hoogleraar in Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch (US), is Woensdag 10 April met ’n eredoktorsgraad (DCom, honoris cause) van die  Universiteit van Pretoria vereer. Dié bekende ekonoom het vanaf 1965 tot met sy aftrede in 1995 Ekonomie aan die US doseer. Daarna het hy as emeritusprofessor voortgegaan om klas te gee [...]

Lees meer
Johan_Leanneklein

Studentesukses aan die US gevier by EA se prestige-aand

Die spesiale en belangrike verhouding tussen studente en dosente is Dinsdag (9 April 2013) gevier by die Rektor se ete vir topstudente, aangebied deur die Eerstejaarsakademie (EA) van die Universiteit Stellenbosch (US). Die 30 studente wat verlede jaar (2012), in hul eerste jaar op universiteit, die beste presteer het op akademiese gebied is tydens hierdie [...]

Lees meer
Nelius Boshoff (1) Gecrop

Wynmakers glo eie ervaring is belangrikste kennisbron

Dit wat hulle self beleef en self ervaar is vir wynmakers die belangrikste vorm van kennisverwerwing. Dit is belangriker as resultate wat hulle van wynlaboratoriums verkry en selfs belangriker as formele opleiding. Dit is die bevinding van Nelius Boshoff, ’n navorser van die Sentrum vir Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (Senwet) aan die Universiteit [...]

Lees meer
Kayamandi Photo1

US-rektor besoek gemeenskapsvennote in Kayamandi

Die gebrek aan ’n opgedateerde databasis van inwoners in Kayamandi en die rol wat só ’n databasis kan speel om te verseker dat die ware slagoffers van ’n ramp so gou as moontlik hulp ontvang, is bespreek tydens ’n onlangse vergadering tussen senior personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit se gemeenskapsvennote in [...]

Lees meer
Pikkewyne

Thuthuka-studente samel geld in vir Afrika-pikkewyn

‘n Pikkewyn met die naam Finrek is deur die Stellenbosch Thuthuka-studente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangeneem. Die lot van die bedreigde Afrika-pikkewyn, waarvan die getalle in die laaste dekade met 64% afgeneem het, het die aandag van die Thuthuka-studente getrek. Die Thutuka-beursfonds is ’n transformasie-inisiatief van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) wat daarop [...]

Lees meer
Picture1

‘Laat die wêreldkollig op jou kreatiwiteit skyn’

Stellenbosch gaan as amptelike vennoot volgende jaar deel wees van die vieringe rondom Kaapstad as Wêreldontwerphoofstad (Cape Town World Design Capital 2014), en die uitnodiging om voorstelle vir insluiting by die program voor te lê, geld ook personeellede en studente van die Universiteit. Suksesvolle projekte sal amptelike WDC 2014-erkenning, -onderskrywing en -promovering kry. “Dis nou [...]

Lees meer
David fig

Hidroliese breking kan lei tot skade aan gesondheid, omgewing – kundige by Land Divided-konferensie

Ondanks argumente wat die teenoorgestelde wil bewys, lyk dit tog of hidroliese breking (fracking) in die Karoo grootskaalse skade aan die omgewing, die gesondheid van mense wat daar woon en die ekonomie van die area kan berokken. Dit kan ook lei tot die verdere ontmagtiging van gemarginaliseerde mense. Volledige vertaling in Afrikaans volg. This was [...]

Lees meer
IMG_7885

FNB Maties naelskraap deur na Varsitybeker-finaal

FNB Maties en FNB Tuks sal mekaar vir die tweede jaar agtereenvolgens in die Varsitybeker-finaal ontmoet nadat albei spanne Maandag hul onderskeie semifinaalwedstryde gewen het (video). Die twee spanne het verlede jaar in Pretoria in die finaal teen mekaar te staan gekom waar Tuks hul eerste titel gewen het. Die fokus skuif vanjaar na die [...]

Lees meer
Brito Cruz

Biobrandstof-tegnologie gereed vir grootskaalse produksie van etanol

Amerika is gereed om tweede-generasie biobrandstoftegnologie, soos dié vir die produksie van sellulose-etanol, aan die mark beskikbaar te stel vir kommersiële produksie op groot skaal, het dr Jim McMillian van die VSA se Nasionale Laboratorium vir Hernubare Energie (NREL) Dinsdag tydens die tweede dag van die 20ste Internasionale Simposium oor Alkoholbrandstof in Stellenbosch aangekondig. In [...]

Lees meer
Prof Hattingh 3s

Gesprekvoering sleutel tot volhoubare oplossing

Hierdie is die sewende artikel in die reeks oor volhoubaarheid en spesifiek volhoubaarheid binne die Universiteit. Wat doen ons personeellede binne hul kundigheidsterreine, by watter volhoubare projekte en inisiatiewe is hulle betrokke en watter bydrae lewer hulle tot dié belangrike kwessie in die res van Suid-Afrika? Artikel 1: Volhoubaarheid gaan oor die toekoms – Prof [...]

Lees meer
Dr_-Grimm

Meningsartikel: ‘Die opkomende middel – BRICS en verder’

“Watter rol behoort opkomende ekonomieë te speel in die ontwikkeling van die wêreld?” vra dr Sven Grimm, Direkteur van die Sentrum vir Chinese Studies by die Universiteit Stellenbosch, in ’n artikel wat Dinsdag 26 Maart op Business Day se BDLive verskyn het. “Opkomende lande, met inbegrip van die BRICS-lande, is sonder twyfel ontwikkelende lande. Hulle is [...]

Lees meer