Etiketargiewe Information Technology
Nuwe IT-kursusdatums nou beskikbaar

Nuwe IT-kursusdatums nou beskikbaar

Ten einde jou nuwejaarsvoorneme om `n rekenaar-guru te word, te bewaarheid, bied ons die jaar `n hele reeks kursusse. Jy moet net registreer en opdaag. IT bied kursusse op die Tygerberg en Stellenbosch kampusse vir, onder andere, Word, Excel, Powerpoint, Outlook, Access, Sharepoint en Project, sowel as Rekenaargeletterdheid (Inleiding tot Rekenaars en Windows). Die opleidingskursusse [...]

Lees meer
1362248_businessman_with_the_notebook_3

Geen netwerkdienste beskikbaar 20 – 22 Julie

Terwyl die hele kampus hiberneer en `n groot gedeelte van personeel vakansie hou, moet Informasietegnologie die stil tydperk gebruik om noodsaaklike opgraderings te doen sodat dienste in die toekoms glad kan verloop. Gedurende die naweek van die 20ste Julie word dringende opgradering van die kragtoerusting in die Stellenbosch rekenaarlokaal gedoen en sal daar geen netwerkdienste* [...]

Lees meer
web_wenner

En die wenner is …

Informasie Tegnologie het in Julie `n inisiatief bekendgestel waar studente die geleentheid gebied is om Microsoft sagteware teen afslagpryse deur die universiteit aan te koop. Hierdie aanbod bied aan Stellenbosch Universiteit studente die unieke geleentheid om toegang te verkry tot die nuutste Windows en Microsoft Office programmatuur. As deel van die insiatief is studente outomaties [...]

Lees meer

Informasietegnologie: Gratis IT kursusse

Aanlyn inskrywings is oop vir gratis Microsoft 2010 kursusse op Stellenbosch kampus gedurende September en Oktober 2011  September 2011 14 – Access 2010 Gevorderd STB Dag 1 15 – Access 2010 Gevorderd STB Dag 2 22 – Excel 2010 Inleidend STB 23 – Word 2010 Inleidend STB 26 – Excel 2010 Intermediêr STB 27 – [...]

Lees meer

Gratis IT kursusse

Aanlyn inskrywings kan nou gedoen word vir gratis  IT kursusse beskikbaar aan personeel  in Augustus, September, Oktober en November 2011. Teken aan by http://my.sun.ac.za Selekteer Personeel Selekteer My Sun-e-HR Selekteer Sun Employment Self Service Selekteer Training and Development Selekteer Learner Home Selekteer Information Technology (regs op die skerm) Volg die stappe totdat u Submit and Review [...]

Lees meer

Informasie Tegnologie hou EPIKH werkswinkel

Die Universiteit Stellenbosch, Departement Informasie Tegnologie, is tans die gasheer vir die EPIKH Werkswinkel wat aangebied word deur Dr Bruce Becker, ‘n senior navorser by Meraka Instituut, WNNR asook ko-ordineerder van SA Grid.  Ons haal aan soos volg: “The Strategic aims of the EPIKH Project (Exchange Programme to advance e-Infrastructure Know-How) are to:  Reinforce the [...]

Lees meer