Etiketargiewe Institusionele MIV-kantoor
Gratis kortkursus: Fasilitering van sosiale geregtigheid – MIV, seksualiteit en gender

Gratis kortkursus: Fasilitering van sosiale geregtigheid – MIV, seksualiteit en gender

Wees deel van geen-nuwe-MIV-infeksies- en transformasionele leierskap op kampus. Het jy al gehoor hoe vriende en mede-studente praat oor MIV, seksualiteit en genderkwessies op kampus sonder dat hul feite reg is? Weerspieël jou koshuis / vereniging / departement sosiale bewustheid en leierskap rondom hierdie kwessies? Hier is die ideale geleentheid vir jou om deel te [...]

Lees meer
finger

Nasionale MIV-toetsveldtog maan Maties om hul status te ken

Universiteit Stellenbosch se jaarlikse MIV-toetsveldtog is terug om Maties uit te daag om seker te wees van hul status.  Hierdie jaar se veldtog vind plaas op die Rooiplein buite die Neelsie van Maandag 11 Maart tot Vrydag 15 Maart, en op Tygerberg-kampus van Maandag 18 Maart tot Woensdag 20 Maart. Die  veldtog moedig alle studente en [...]

Lees meer
oihc-emblem

@MatieSUrpass: Jou perspektief is belangrik

Die Universiteit Stellenbosch se MIV-kantoor (Institusionele MIV-kantoor) wil ʼn sosiale beweging onder ons studente en personeel skep, waar daar gepraat en gedink kan word oor seksuele gesondheid, seksualiteit, gender, diversiteit, kwesbaarheid en leierskap. Maties word gevra om by @MatieSUrpass vir ons  te kom kuier. ‘Like’ hierdie blad of volg ons op Twitter, deel dit met jou vriende en laat jou [...]

Lees meer

Mans wat praat oor geweld

Die Institusionele MIV-Kantoor nooi personeel uit na ‘n vertoning van die dokumentêr A Way to Justice as deel van die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue. Hierdie internasionale veldtog skop jaarliks af met die Internasionale dag vir die Uitwissing van Geweld teen Vroue (25 November) en eindig met Internasionale Menseregtedag (10 Desember). Kom kyk [...]

Lees meer
oihc-emblem

MIV-kantoor stel nuwe sosiale mediablad bekend

Die Universiteit Stellenbosch se MIV-kantoor (Institusionele MIV-kantoor) wil ʼn maatskaplike beweging onder ons studente en personeel skep, waar daar gepraat en gedink kan word oor seksuele gesondheid, seksualiteit, gender, diversiteit, kwesbaarheid en leierskap. Maties word gevra om vir ons op die nuwe Facebookblad (http://www.facebook.com/MatieSUrpass) te kom kuier. ‘Like’ hierdie blad, deel dit met jou vriende [...]

Lees meer