Etiketargiewe Jan Rabie

Immergroen: Jan Rabie

Die Dokumentesentrum van die Biblioteek- en Inligtingsdiens bied op Vrydag, 2 Maart 2012 Immergroen: Jan Rabie aan. Dit is die derde aflewering in die Dokumentesentrumlesingreeks wat tydens die Woordfees aangebied word. Abraham H de Vries en Dave Pepler gesels oor die lewe en werk van een van Afrikaans se lieflingskrywers, Jan Rabie. Die uitsonderlike dokumente […]

Lees meer