Etiketargiewe Library and Information Service

Biblioteekopleiding wat in Februarie aangebied word

Biblioteekopleiding wat gedurende Februarie 2013 (in die JS Gericke Biblioteek) aangebied word Neem asb. kennis dat alle sessies in Engels aangebied sal word, tensy anders aangedui, en dat basiese rekenaarvaardigheid vereis word. ________________________________________ Biblioteekbekendstelling aan bronne, dienste en opleidingsgeleenthede wat beskikbaar is vir nagraadse studente en akademiese personeel Opleidingslokaal: E-lokaal (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek) Datums: [...]

Lees meer

Biblioteekoriënteringsprogram vir nuwelingstudente

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens bied ’n oriënteringsprogram vir nuwelingstudente in die sentrale biblioteek (JS Gericke) en takbiblioteke aan. Die program in die JS Gericke Biblioteek vind op 29 en 30 Januarie 2013 plaas. Rondleidings word in fakulteitsverband gereël en wil nuwelingstudente met die fisieke uitleg van die betrokke biblioteek sowel as die dienste en fasiliteite [...]

Lees meer

US Biblioteek- en Inligtingsdiens stel bekend: EBSCOhost sagteware vir die iPhone

Die nuwe EBSCOhost iPhone sagteware is nou gratis beskikbaar en bied gerieflike en omvangryke funksionaliteit wat gebruikers in staat stel om:  te kies uit ‘n seleksie van databasisse resultate tot volteks of ewekniebeoordelde (peer-reviewed) tekste te beperk volgens relevansie of datum te sorteer volteksresultate in HTML en/of PDF formate af te laai  resultate vir latere [...]

Lees meer
Biblioteek Navorsingsentrum11s

Minister van Finansies open innoverende Navorsingsentrum by die Universiteit Stellenbosch

Die Minister van Finansies, mnr Pravin Gordhan, het Maandag (9 Mei) amptelik die nuutgestigte Navorsingsentrum, ’n allernuutste fasiliteit vir meestersgraad- en doktorale studente, akademici en navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US), geopen. Prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier, het gaste by die Navorsingsentrum, geleë in die JS Gericke Biblioteek, verwelkom (volledige artikel volg). “Die Navorsingsentrum [...]

Lees meer

Book sale – JS Gericke Library

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

Lees meer

Latest edition of Bibnuus now available

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

Lees meer