Etiketargiewe Ms Naledi Pandor
ProfSavelDanielsApril2011 001

Biotegnoloog en dierkundige van US onder NWTF-finaliste

Twee navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Plant- en Dierkunde in die Fakulteit Natuurwetenskap – prof Savel Daniels, ʼn kundige oor ongewerwelde diere, en dr Nox Makunga, ʼn biotegnoloog wat in geneeskragtige plante spesialiseer – is as finaliste in die jaarlikse toekenningsgeleentheid van die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF) aangewys. Die wenners sal [...]

Lees meer
SUWIlaunch

US waternavorsers span kragte saam

Die Universiteit Stellenbosch Waterinstituut, ‘n inisiatief wat die kragte van waternavorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) saamsnoer, is gister (22 Maart) op Internasionale Waterdag bekendgestel. Die geleentheid, wat deur die Minister van Wetenskap en Tegnologie, me Naledi Pandor, bygewoon is, is voorafgegaan deur ‘n openbare seminaar waartydens vier kenners hul mening gelug het oor die [...]

Lees meer
HOOP Projek in Johannesburg bekendgestel

HOOP Projek in Johannesburg bekendgestel

“Die projek wat vandag deur die Universiteit bekendgestel is, dui op ’n vaste onderneming tot vernuwing en relevansie wat gebaseer is op gesonde akademiese beginsels en ’n akkurate ontleding van nasionale en Afrika-wye behoeftes.” Dit was die boodskap van me Naledi Pandor, Minister van Wetenskap en Tegnologie, tydens die bekendstelling van die HOOP Projek by [...]

Lees meer