Matie-alumnus presteer in die VSA
Esthea Kruger (27), ’n kanseliersmedaljewenner aan die Universiteit Stellenbosch, het pas haar doktorale dissertasie (Doctor of Musical Arts) aan die University of North Texas (UNT) suksesvol verdedig. Die graad word formeel by UNT se 2013 lentegradeplegtigheid aan haar toegeken. Die titel van haar verhandeling was: “An Analysis of Pitch Organisation in Villa-Lobos’s Rudepoêma”. Esthea het [...]
Lees meer
December 4, 2012 