Etiketargiewe Nasionale Klubkampioenskappe
Clubchamps 15 oppad na drie

Maties deur na halfeindrondte van Klubkampioenskappe

Die FNB Maties is deur (kort video) na die halfeindrondte van die jaarlikse Nasionale Klubkampioenskappe. Die Maties het die gedugte span van die Universiteit van Pretoria (Tukkies) met 43-22 in die kwarteindrondte kafgedraf. Die Universiteit Stellenbosch (US) is weer vanjaar die gasheer vir die kompetisie. Die Maties kom nou te staan teen die NWU-Pukke (17:00) [...]

Lees meer
Maties Klub10-2

Maties weer gasheer vir Nasionale Klubkampioenskappe

Die Universiteit Stellenbosch (US) speel weer vanjaar gasheer vir SA Rugby se Nasionale Klubkampioenskappe.  Die toernooi word van 17-23 September 2011 in die Danie Cravenstadion en omliggende velde gespeel.  Sestien spanne, bestaan uit die veertien kampioenspanne van SA Rugby se provinsies en twee genooide spanne, neem aan die toernooi deel. Die spanne wat reeds vir [...]

Lees meer