Maties weer gasheer vir Nasionale Klubkampioenskappe
Die Universiteit Stellenbosch (US) speel weer vanjaar gasheer vir SA Rugby se Nasionale Klubkampioenskappe. Die toernooi word van 17-23 September 2011 in die Danie Cravenstadion en omliggende velde gespeel. Sestien spanne, bestaan uit die veertien kampioenspanne van SA Rugby se provinsies en twee genooide spanne, neem aan die toernooi deel. Die spanne wat reeds vir [...]
Lees meer
September 8, 2011 