Etiketargiewe National Research Foundation (NRF)
SCHAAF

US professors ontvang A-evaluerings van NNS

Twee professors van die Universiteit Stellenbosch is amptelik as A-geëvalueerde NNS-navorsers erken by ‘n funksie wat Donderdag (13 September) deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) in Kaapstad aangebied is. Die Minister van Wetenskap en Tegnologie, me Naledi Pandor, Adjunkminister mnr Derek Hanekom en HUB van die NNS, dr Albert van Jaarsveld, het uitnemendheid in navorsing beloon [...]

Lees meer
Prof Servaas van der Berg

Nasionale Navorsingstigting hernu Leerstoel in die Ekonomie van Sosiale Beleid

Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch kondig graag aan dat die Nasionale Navorsingstigting (NNS) die Leerstoel in die Ekonomie van Sosiale Beleid hernu het. Die stoel, wat deur prof  Servaas van der Berg beklee en deur die Departement Ekonomie gehuisves word, sal fondse vir ‘n verdere tydperk van vyf jaar van die [...]

Lees meer
NRF Scholarship poster

Nagraadse studente: woon die National Research Foundation inligtingsessie in Augustus by

Die National Research Foundation (NRF) bied in Augustus ‘n inligtingsessie aan oor die NRF Vrystaande beurse, sowel as die aansoekproses. __________ Honneurs, Meesters en PhD studente wie graag vir befondsing wil aansoek doen vir 2013 (slegs vir Meesters en PhD grade) word uitgenooi om die inligtingsessie by te woon. Teiken: studente wie M en PhD studies [...]

Lees meer

Aansoeke word ingewag vir nagraadse beurse vir 2013 van die National Research Foundation

Die National Research Foundation (NRF) nooi Meesters en PhD studente uit om aansoek te doen vir die volgende  following programme vir 2013: NRF Vrystaande Meesters en Doktorale Program NRF-Innovation Meesters en Doktorale Program NRF-Scarce Skills Development Fund (SSDF) Meesters en Doktorale Program Die interne aansoek sperdatum is 24 Augustus 2012 en alle aansoeke moet aanlyn gedoen word op die NRF webtuiste. [...]

Lees meer
Waghid3

Top NNS-toekenning aan prof Yusef Waghid

Prof Yusef Waghid, Dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde en Professor in die Filosofie van die Opvoeding, is deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) vereer met ’n toekenning wat aan hom spesiale erkenning verleen as kampvegter vir die ontwikkeling van navorsingskapasiteit by hoër onderwys instansies in Suid-Afrika vir 2011 (Special Recognition Award for ‘Champion of Research Capacity [...]

Lees meer