Etiketargiewe Office for Institutional HIV Co-ordination
oihc-emblem

MIV-leierskapkortkursus vir nagraadse studente

Die MIV-leierskapkortkursus teiken nagraadse studente as toekomstige professionele persone wat groepe binne en buite Suid-Afrika kan bereik. Die kursus word van 6-8 Maart deur die Institusionele MIV-kantoor aangebied (09:00-16:00). Werkswinkeltemas sal fokus op sosiale geregtigheid en weerloosheid, die nuutste MIV-feite, ontwikkeling op die gebied van voorkoming en behandeling en besprekings oor die rol van gender, seksualiteit en [...]

Lees meer

Peer 2 Peer Education / Basic HIV and Gender Facilitation short course

Be part of no new HIV infections on campus. Have you heard friends and fellow students talking about HIV and gender issues on campus without having their facts straight? Does your residence / society / department reflect social awareness leadership around HIV and gender? Here is the ideal opportunity for you to become part of [...]

Lees meer
first things first logo

Nasionale MIV-toetsveldtog maan 600 Tygerberg Maties om hul status te ken

Universiteit Stellenbosch se jaarlikse MIV-toetsveldtog is tussen 7 en 11 Mei op Tygerbergkampus en daag Maties uit om seker te wees van hul status. Hierdie jaar se veldtog vind plaas op Tygerberg buite die TSS en verskeie koshuise op kampus tussen Maandag, 7 en Vrydag, 11 Mei. Die  veldtog moedig alle studente en personeel aan [...]

Lees meer

Die versekering van veilige en genoegsame bloedvoorsiening in SA

Die Kantoor vir Institusionele MIV Koördinering bied aan: Die versekering van veilige en genoegsame bloedvoorsiening in Suid-Afrika Baie Suid-Afrikaners onderskat die waarde en belang van veilige bloedvoorsiening en die koers van verbruik deur nooddienste. Die behoefte aan groter bloedvoorsiening in teenstelling met strategieë om veiligheid te verseker, het al tot hewige debatte oor uitsluiting en [...]

Lees meer