Etiketargiewe Prof Arnold van Zyl
IMG_3090

Stellenbosch haal derde keer vanjaar wêreldranglys van top universiteite

Die Universiteit Stellenbosch (US) is vir die eerste keer opgeneem in die Universiteit Leiden se rangorde van die top 500 navorsingsuniversiteite wêreldwyd. In die Leidense rangorde vir 2011/2012 wat Vrydag (2 Desember 2011) uitgereik is, beklee die US die tweede plek (algehele posisie no. 397) onder Suid-Afrikaanse universiteite. Die Universiteit van Kaapstad is eerste (algehele [...]

Lees meer
Prof_VanZyl

Prof Arnold van Zyl nuwe rektor by Duitse universiteit

Prof Arnold van Zyl, Viserektor: Navorsing, van die Universiteit Stellenbosch (US) is pas aangestel as die nuwe rektor van die Chemnitz Tegniese Universiteit in Duitsland. Prof Van Zyl sal die 29ste rektor in die 175-jarige bestaan van dié universiteit wees. “Die aanstelling van prof Van Zyl as rektor van Chemnitz Tegniese Universiteit in Duitsland, is [...]

Lees meer

Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting: US verwelkom voorgestelde veranderinge

Die Universiteit Stellenbosch verwelkom die voorgestelde veranderinge aan die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting  wat vandag (Vrydag) in die Parlement aangekondig is, sê prof Arnold van Zyl, waarnemende Rektor en Viserektor: Navorsing. “Aangesien die voorgestelde wysigings daarop neerkom dat die klassifikasie van inligting hoofsaaklik beperk sal word word tot die veiligheids-deparmente, behoort dit net [...]

Lees meer

US vra dat Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting onttrek word

Universiteite gaan hul akademiese vryheid inboet en akademici kan weens senstiewe navorsing vervolg word. Daarom vra die Universiteit Stellenbosch (US) dat die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting, 2009 onttrek en grondiglik hersien moet word,” sê prof Arnold van Zyl, waarnemende Rektor en Viserektor: Navorsing van die US. Die Universiteit Stellenbosch het sy hernieude kommer [...]

Lees meer