Etiketargiewe Prof Dave Richardson
Foto prof Wasserman

Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer rits US-akademici

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon weer vanjaar ʼn hele aantal kundiges verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US). Die pryse sal tydens twee bekroningsplegtighede, onderskeidelik in Pretoria (27 Junie) en Stellenbosch (13 September) oorhandig word. Die US-bekroondes sluit in prof Eugene Cloete, Viserektor: Leer en Onderrig; prof Albert Grundlingh, Voorsitter van die Departement [...]

Lees meer
Dave Richardson 20080124

Insiggewende verslag oor nuwe samelewingsuitdagings uitgereik

Die Sentrum vir Indringerbiologie se direkteur, prof David Richardson, is een van ’n span internasionale outeurs wat bygedra het tot ’n 750 bladsye lange verslag van die Europese Omgewingsagentskap oor ’n verskeidenheid omgewingskwessies – van lood, kernongelukke, loodpetrol en selfoonstraling, tot DDT, bye en indringerspesies. Die verslag, Late lessons from early warnings: science, precaution and [...]

Lees meer
ProfDaveRichardsonCIBDirector2012

Nog werk nodig om indringerspesies te beheer, aldus kenner by pryswennerseremonie

“Die hoop is gering is dat sommige van ons veranderde omgewings enigsins tot hulle oorspronklike toestand herstel kan word. Daarom moet ons meer innoverend dink oor die bestuur van hierdie ‘nuwe ekosisteme’ wat ontstaan weens die impak van menslike inmengingsfaktore soos indringer-organismes.” Só het prof Dave Richardson, direkteur van die Sentrum van Uitnemendheid vir Indringerbiologie [...]

Lees meer

Wat hou die toekoms in vir denneboomplantasie bedrywighede in die Wes-Kaap? Verdere repliek tot die fynbos/bosbou debat

Kwessies rakende bosboubedrywighede en spesifiek bedrywighede in die fynbos bioom, het die afgelope week goeie gesprek op die Universiteit Stellenbosch (US) se nuusblogs uitgelok. Dit het gevolg op ʼn mediavrystelling gebaseer op die  oorsig-artikel Three centuries of managing introduced conifers in South Africa: Benefits, impacts, changing perceptions and conflict resolution deur dr Brian van Wilgen, Hoof-ekoloog van [...]

Lees meer

Mense deurslaggewend vir bewaring van Kaapse biodiversiteit teen indringerspesies

Mense, politiek en maatskaplike tendense – en nie noodwendig omgewingskwessies soos klimaatsverandering nie – sal die grootste uitwerking hê op hoe goed die Kaap se fynbosdiversiteit in die toekoms teen die toenemende probleem van indringerplante en -diere beskerm sal word. Dít was die boodskap ná ʼn onlangse scenariobeplanningsessie deur ʼn groep Suid-Afrikaanse en Spaanse wetenskaplikes [...]

Lees meer
ProfDaveRichardsonCreditJacquesBothaSU

Kenner oor indringerspesie gaan deur Royal Society van Suid-Afrika vereer word

Die Royal Society van Suid-Afrika het aangekondig dat prof Dave Richardson, indringerbioloog van die Universiteit Stellenbosch (US), die 2012-ontvanger van die prestigeryke John FW Herschel-medalje is. Die toekenning vereer hom vir sy multidissiplinêre bydrae tot wetenskap in Suid-Afrika op grond van sy internasionaal erkende werk oor die ekologie en bestuur van indringerspesies. Prof Richardson, Adjunkdirekteur: [...]

Lees meer
InvasionEncyclopedia

SIB-kennis nou in ensiklopedie oor indringerspesies

Kern-spanlede van die DWT-NNS Sentrum van Uitnemendheid vir Indringerbiologie (SIB) aan die Universiteit Stellenbosch was deel van ʼn indrukwekkende groep kundiges wat tot ʼn nuwe wêreldensiklopedie oor indringerspesies bygedra het. Die lywige Encyclopedia of Biological Invasions beslaan 792 bladsye, wat 400 kleurillustrasies en 58 tabelle insluit. Dit is onlangs deur die uitgewers van die Universiteit [...]

Lees meer
DaveRichardsonEtonbook20112small

Boek oor indringerspesies gewilde leesstof

Daar het nog ’n publikasie uit die bedrywige pen van prof Dave Richardson verskyn, een wat ’n groot sukses blyk te wees onder lesers wat in kwessies rakende die geskiedenis, wetenskap en filosofie van navorsing oor indringerspesies belang stel. Slegs enkele maande ná dit vrygestel is, oorweeg die uitgewers Wiley-Blackwell alreeds ʼn tweede oplaag van [...]

Lees meer