Etiketargiewe Prof Julian Smith
Gemeenskapsinteraksie

US personeel besoek verskeie gemeenskappe

Op Vrydagoggend, 5 Augustus, het die bestuurders in die verantwoordelikheidsentrum (VS) van die Viserektor: Gemeenskapsinteraksie en Personeel, Prof Julian Smith, pad gevat op ‘n besondere reis wat hulle opnuut as ‘n eenheid saamgebind het en hulle ook herinner het aan die breër konteks waarbinne hulle hul taak aan die Universiteit verrig.  “Hierdie vierde inisiatief is [...]

Lees meer

US Jeugdag 2011 – Vier diversiteit

Op Dinsdag 14 Junie 2011 sal die Universiteit Stellenbosch (US) Nasionale Jeugdag met die tema “Vier diversiteit” herdenk. Die vieringe sal vanaf 13:00 tot 14:00 in die Fismersaal van die US Konservatorium plaasvind. Die program sluit musiek-, sang- en dansitems in. ʼn Verskeidenheid gedigte sal ook voorgelees word, voorafgegaan deur ʼn inleiding deur plaaslike digter, [...]

Lees meer

Geen plek aan US vir mensregte-skendings

“Enige gedrag wat die waardigheid en menswaardigheid van mede-studente aantas, sal met die sterkste moontlike sanksie hanteer word. Geweld en beplande vernedering druis in teen al die waardes waarvoor die US staan. Dit het geen plek in ’n instansie waar ons elkeen se menseregte voorop stel  nie.” Dit was die reaksie van Prof Julian Smith, [...]

Lees meer