US-studente in na-oes tegnologie wen twee pryse in Frankryk
Die galadinee en prysuitdelingsgeleenthdeid by die onlangse 6de Internasionale Tegniese Simposium (“Towards a Sustainable Food Chain”) van die Internasionale Kommissie van Landboukundige en Biostelsel Ingenieurswese in Nantes, Frankryk was ‘n gedenkwaardige aand vir die klein kontingent van Suid-Afrika. Onder die 7 toekennings vir beste plakkaat-aanbiedings deur navorsers onder 35 jaar as eerste outeur, het mnr. [...]
Lees meer
May 17, 2011 