Rol van woordeboeke kan nie genoeg beklemtoon word nie – prof Fourie-Malherbe
“In ‘n meertalige akademiese instelling soos die Universiteit Stellenbosch kan die rol van woordeboeke nie genoeg beklemtoon word nie, ongeag jou studie- of akademiese spesialisveld. Die Universiteit lewer dan ook ‘n trotse bydrae tot die wetenskap van leksikografie,” het prof Magda Fourie-Malherbe, Viserektor: Onderrig, gesê in die aanloop tot Internasionale Woordeboekdag op 16 Oktober 2011. [...]
Lees meer
October 14, 2011 