Etiketargiewe prof Marlene van Niekerk
Antjie_ Krog

Zapiro gesels oor kindernagmerries, die weermag en huigelary

Sy verwelkom hom met afguns – omdat hy dapper is, sonder skroom heilige koeie takel en omdat hy emfaties en oneerbiedig kritiek lewer. So het prof Marlene van Niekerk van die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch Donderdagaand (16 Augustus) vir die spotprentkunstenaar Jonathan Shapiro (Zapiro) by die Departement se kollokwium verwelkom. Van [...]

Lees meer

US professors deur president Zuma vereer

Prof Marlene van Niekerk, bekroonde skrywer verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Afrikaans en Nederlands en prof Piet Steyn, ’n vorige hoof van die US se Afdeling Navorsingsontwikkeling, was op 27 April, Vryheidsdag, met Nasionale Ordes deur President Jacob Zuma vereer.  Die Nasionale Ordes is die hoogste toekenning deur die president van die [...]

Lees meer