Etiketargiewe Prof Steven Chown

US-navorsers kry hulp om indringerluis op Marioneiland uit te roei

Wetenskaplikes van die DWT-NNS Sentrum van Uitnemendheid vir Indringerbiologie (S·I·B) aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal eersdaags begin met die uitwissing van ‘n klein, grys indringerhoutluis op Marioneiland wat die sub-Antarktiese eilande se eie plantegroei bedreig. Die uitwissingsprogram, wat deel uitmaak van die groter bestuursplan van die Prins Edward-eilande, word nou deur Bayer ondersteun. Die […]

Lees meer
SLC cropped

Besoekers, indringerspesies en klimaatsverandering bedreig ongerepte Antarktika

Antarktika se reputasie as een van die meeste ongerepte omgewings op aarde word bedreig deur uitheemse plante en diere wat onwetend in die bagasie van toeriste en wetenskaplikes na die ysige kontinent gebring word. Veranderende klimate vererger die situasie en maak dit vir hierdie plante makliker om gevestig te raak, indringers te word, en uiteindelik […]

Lees meer
International Antarctic prize for Steven Chown for research on climate change, invasive species

International Antarctic prize for Steven Chown for research on climate change, invasive species

Prof Steven Chown from Stellenbosch University (SU) has been named as the inaugural recipient of the Martha T. Muse Prize for Science and Policy in Antarctica worth $100 000 (about R750 000), in recognition of his outstanding work on the study of invasive alien species and the effects of climate change and human interactions in the region.

Lees meer