Etiketargiewe Rektor se Uitstygtoekennings

Doen aansoek vir Rektor se Uitstygtoekennings

Die Rektor se Uitstygtoekennings word nou beskikbaar gestel aan studente wat presteer ondanks moeilike omstandighede om sodoende aan hulle die geleentheid te bied om hul volle akademiese potensiaal te verwesenlik. Besonderhede: ‘n Maksimum van drie nuwe toekennings per jaar sal oorweeg word. Toekennings word vir een jaar gemaak, maar kan tot twee maal hernu word. [...]

Lees meer

Ruda Landman onder ontvangers van eregrade by Desember US Gradeplegtighede

Me Ruda Landman, wyd erkende doyenne van ondersoekende TV-joernalistiek in Suid-Afrika, word volgende week met ʼn eregraad van die Universiteit Stellenbosch (US) tydens die Desember Gradeplegtigheid van die US vereer. Nagenoeg 466o Maties word tydens sewe verskillende plegtighede vir hul harde werk met grade beloon. Die plegtighede word lewendig oor die internet uitgesaai (streaming). Die [...]

Lees meer
Studente_Rektor

US vereer top Maties; Uitstygtoekennings bekendgemaak

Die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdagaand (12 Oktober) erkenning gegee aan sy topstudente by die jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie wat by die Wallenberg Navorsingsentrum by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) gehou is. By die geleentheid is Maties wat uitblink in die akademie, op sportgebied, kultuurbeoefening en wat betref gemeenskapsinteraksie, dienslewering en leierskap, [...]

Lees meer

Doen aansoek vir Rektor se Uitstygtoekennings

Die Rektor se Uitstygtoekennings word nou beskikbaar gestel aan studente wat presteer ondanks moeilike omstandighede om sodoende aan hulle die geleentheid te bied om hul volle akademiese potensiaal te verwesenlik. Besonderhede: ‘n Maksimum van drie nuwe toekennings per jaar sal oorweeg word. Toekennings word vir een jaar gemaak, maar kan tot twee maal hernieu word. [...]

Lees meer
Uitstyg10s

‘Moet nooit ophou glo in jou drome nie’

Wanneer dit kom by doelgerigtheid staan Ronalda Benjamin voor in die koor. Ronalda, ‘n vorige wenner van die Rektor se Uitstygtoekennings, het haar HonsBSc (Wiskundige Wetenskappe) cum laude tydens die afgelope gradeplegtighede ontvang en sy is vasberade om selfs nog meer te vermag. Sy het gesê dat dit nie altyd maklik was nie, maar sy is [...]

Lees meer