Etiketargiewe Roelof Botha
AJ1_4212

Gemeenskapsbetrokkenheid was in hoop gevestig, sê eregraadontvanger

“My betrokkenheid in die gemeenskap oor die jare heen was in hoop gevestig. Hoop wat deur aksies ondersteun was en wat soms daartoe gelei het dat hopelose situasies in hoopvolheid verander het met die wete dat die eenvoudigste goeie daad beter is as die edelste voorneme.” Dit was die woorde van dr David Piedt, gerespekteerde [...]

Lees meer
poster_roelof

Internet entrepreneur, Roelof Botha, by US op 10 April

Die internet entrepreneur en waagkapitaal-spesialis, Roelof Botha, besoek die Universiteit Stellenbosch (US) op Dinsdag, 10 April waartydens hy studente gaan toespreek. Die lesing getitled “A view from Silicon Valley” begin om 18:00 by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS). Botha, wat op Donderdag, 29 Maart met ‘n eregraad van die Universiteit vereer word, is [...]

Lees meer